
ricus nel - staan vas كلمات أغنية
[vers 1]
waars die hoop waars die lig waars die droom om aan vas te kan hou
wie gaan volg wie gaan lei wies die helde wat agter gaan bly
wie gaan vat wie gaan los wie gaan loop wie gaan val wie staan voor hier by my
die hoop en die vrede, die woord en die lewe is in jou en in my
[koor]
staan vas as die berge brand
staan vas ons is hier geplant
staan vas in die ware noord
daars ‘n storm in jou en in my
blus die flamme want ons wil hier bly staan vas
[vers 2]
dis jou hart en jou sal wat jy hoor dis die waarheid my maat
dis die koers dis die plan en ons staan hier soos een man saam
wie gan vat wie gan los, wie gan loop wie gaan val
wie staan voor hier by my
die hoop en die vrede, die woord en die lewe is in jou en in my
[koor]
staan vas as die berge brand
staan vas ons is hier geplant
staan vas in die ware noord
daars ‘n storm in jou en in my
blus die flamme want ons wil hier bly staan vas
staan vas as die berge brand
staan vas ons is hier geplant
staan vas in die ware noord
daars ‘n storm in jou en in my
blus die flamme want ons wil hier bly staan vas
كلمات أغنية عشوائية
- dimmu borgir - hunnerkongen كلمات أغنية
- 1982 - thug poets كلمات أغنية
- la strana società - è amore كلمات أغنية
- kid slim - billboard كلمات أغنية
- noice - i natt e hela staden vår كلمات أغنية
- maluma - punto final كلمات أغنية
- mr. killa - climb up كلمات أغنية
- the who - fortune teller كلمات أغنية
- ola dips - i shit on you niggas(rap villa king) كلمات أغنية
- chase ferrari - druggy love كلمات أغنية