
ricus nel - bokkies jag كلمات أغنية
[vers 1]
ons hang almal aan oom frikkie se lippe
soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae ah_ah
hy was die man en die bokke het in ‘n ry gestaan
met hul stywe jeans en hulle lipstiek aan ah_ah ah_ah
[pre_koor]
by die watergat sit en brêg oor die bokkies
wat hy vanaand weer plat gaan trek
[koor]
dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my
rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my
staan nader, dat ek jou in my versier kan kry
gems bokkie bokkie jys ‘n wilde trofee
wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee
staan nader ek kalibreer my geweer
dit was die goeie ou dae boeta glo vir my
daar was net een bokkie wat oom frikkie nie kon kry
[vers 2]
soos almal het oom frikkie maar oud geword
spoor verloor, mis geskiet ah_ah ah_ah
daar was ‘n [?] en sy het nooit sy dors kom les ah_ah
[pre_koor]
by die watergat sit hy nog steeds en brêg oor die bokkies
wat hy vanaand weer plat gaan trek
[koor]
dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my
rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my
staan nader, dat ek jou in my versier kan kry
gems bokkie bokkie jys ‘n wilde trofee
wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee
staan nader ek kalibreer my geweer
dit was die goeie ou dae boeta glo vir my
daar was net een bokkie wat oom frikkie nie kon kry
[vers 3]
maar soos elke aand val oom frikkie alleen terug huistoe
en na sy honde kind [?] kombuis toe
en daar sit hy en wonder hoe’t hy dit opgevoeter
om so sonder kind of kraai te wees
‘maar boeta onthou net een ding, probeer bly die beste geweer jy weet’
[koor]
dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my
rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my
staan nader, dat ek jou in my versier kan kry
gems bokkie bokkie jys ‘n wilde trofee
wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee
staan nader ek kalibreer my geweer
dit was die goeie ou dae boeta glo vir my
daar was net een bokkie wat oom frikkie nie kon kry
dit was die goeie ou dae boeta glo vir my
daar was net een bokkie wat oom frikkie nie kon kry
[outro]
ons hang almal aan oom frikkie se lippe
soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae
كلمات أغنية عشوائية
- trevor morgan - upside down كلمات أغنية
- girls generation - butterfly كلمات أغنية
- treponem pal - unchained كلمات أغنية
- trey anastasio - shine كلمات أغنية
- teresa brewer - milord كلمات أغنية
- trevor morgan - move in me كلمات أغنية
- treponem pal - sick train كلمات أغنية
- frankie avalon - tuxedo junction كلمات أغنية
- trey anastasio - ether sunday كلمات أغنية
- trespassers william - matching weight كلمات أغنية