riana nel - timbuktu كلمات الأغنية
kyk op na die hemel weg van jouself af
daar anderkant die horison en weet
vir eens in jou lewe dat ek jou liefhet
ja, net soos wat jy is
sien wat voor jou staan dit wat opreg is
wat geld nie sal kan koop nie
en besef nou is ek joune
en ja vir altyd sal ek by jou staan
want ek
ek sal jou volg na timbuktu
waarheen jy ook al heen gaan toe
ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
wys my
wys my die pad ek is gepak
niks sal die kans van ons afvat
ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
glo jy in verewig
daar waar twee mense jare bymekaar bly
en vergeet hoe dit eens was toe hul nog albei еnkel lopend was
want ek kan my vеrbeel
jy met jou kierie en ekke met my bolla
en jy noem my ietsie soos ma
en ek noem jou ou baas
ek droom oor daardie dae
want ek
ek sal jou volg na timbuktu
waarheen jy ook al heen gaan toe
ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
wys my
wys my die pad ek is gepak
niks sal die kans van ons afvat
ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
kyk my in my oë en sê my wat jy voel vir my
dis alles wat jy sal kan kry
sê net jy sal bly by my
want ek
ek sal jou volg na timbuktu
waarheen jy ook al heen gaan toe
ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
wys my
wys my die pad ek is gepak
niks sal die kans van ons afvat
ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
كلمات أغنية عشوائية
- hurricane wisdom - 4:30 كلمات الأغنية
- frequencerz - the unknown كلمات الأغنية
- ellie dixon - shooting blind كلمات الأغنية
- hippie sabotage - i don’t care كلمات الأغنية
- grommet - blight كلمات الأغنية
- kaw (est) - pseudonüüm كلمات الأغنية
- lenha music - me leve com você كلمات الأغنية
- gregary coverdale - the songbird كلمات الأغنية
- vic allen - borrowed time كلمات الأغنية
- aleshen - fini كلمات الأغنية