
riaan benadé - gooi nog 'n whiskey كلمات أغنية
gooi nog ’n whiskey lyrics
daai liedjie waarop sy my hart gebreek het
speel nou op die radio
in dieselfde bar waar ek nog altyd
haar hand kon vashou
die stoel hier langsaan my is leeg
soos die gif hier in my glas
so gooi my nog ‘n whiskey
sy gaan my nie mis nie
kom vergiftig my net weer
sy’s nie eers bewus nie
so moenie nou ophou nie
maak my immuun teen al die seer
wat sal ek doen vir nog ‘n keer?
sy was my whiskey en ek soek meer
haar hare lê ons kamer vol
asof sy nog haar arms om my gaan vou
en ek drink en ek slaap en ek droom en ek hoop dat
sy my sal vashou
die stoel hier langsaan my bly leeg
soos die gif hier in my glas
so gooi my nog ‘n whiskey
sy gaan my nie mis nie
kom vergiftig my net weer
sy’s nie eers bewus nie
so moenie nou ophou nie
maak my immuun teen al die seer
wat sal ek doen vir nog ‘n keer?
sy was my whiskey en ek soek meer
niks kan vervang wat sy was vir my
maar daai reën en daai seer en daai graf
bly spook by my
so gooi my nog ‘n whiskey
sy gaan my nie mis nie
kom vergiftig my net weer
sy’s nie eers bewus nie
so moenie nou ophou nie
maak my immuun teen al die seer
wat sal ek doen vir nog ‘n keer?
sy was my whiskey en ek soek meer
wat sal ek doen vir nog ‘n keer?
sy was my whiskey en ek soek meer
كلمات أغنية عشوائية
- frederick delius - i-brasil كلمات أغنية
- eve seo (서이브) - 어른들은 몰라요 (they never know) (x3 tone up ver.) كلمات أغنية
- ketnahm - sign كلمات أغنية
- travis trush - wish i knew كلمات أغنية
- cetia - yillanmiş aşk كلمات أغنية
- clue j and his blues blasters - no more running around كلمات أغنية
- sockeye - vegetarians are wimps كلمات أغنية
- iloveyoubrazzy - lil mosey كلمات أغنية
- bramsito - energy كلمات أغنية
- henry lawes - an echo كلمات أغنية