
refentse - boerebal كلمات أغنية
[koor]
ons gooi ‘n boerebal
ons hou partytjie in jou ma se taal
oh boere meisies maak die manne mal
party tot die son op by die boerbal
balletjie, balletjie
bal, bal
balletjie, balletjie
bal
[vers 1]
wil jy dans of hou van soene saans
sny ‘n lyn na die boere plein
boere dans tot die middel van die aand
kliek op jou ligging en kom tot by my
pap meel op die vloer staan reg vir lekker roer
sny jou lyn da die boere plein
klippies en cola lekke
oom joggie is die dj wakker
haak hier in by die boere trein
[koor]
ons gooi ‘n boerebal
ons hou partytjie in jou ma se taal
oh boere meisies maak die manne mal
party tot die son op by die boerbal
balletjie, balletjie
bal, bal
balletjie, balletjie
bal
boerebal
ons hou partytjie in jou ma se taal
oh boere meisies maak die manne mal
party tot die son op by die boerbal
balletjie, balletjie
bal, bal
balletjie, balletjie
bal
[vers 2]
eks ha saviour this party is in labour
sny jou lyn na die boere plein
my glas is altyd halfpad vol but i’m always ready for a boerbal drol
haak hier in by die boere trein
my knip neus vreet die biltong op
formule vir ‘n boere opskop
sny jou lyn na die boere plein
piet man huil sy hart is seer se die boerbal byt is buite beheer
vind jou weg na jou ma se huis
[koor]
ons gooi ‘n boerebal
ons hou partytjie in jou ma se taal
oh boere meisies maak die manne mal
party tot die son op by die boerbal
balletjie, balletjie
bal, bal
balletjie, balletjie
bal
كلمات أغنية عشوائية
- lucy kaplansky - mother's day كلمات أغنية
- no sinner - friend of mine كلمات أغنية
- lyquin - off the wall كلمات أغنية
- the outlaws - one last ride كلمات أغنية
- mix factor - you and i (nobody in the world) كلمات أغنية
- signe eide - heaven (is no paradise for those who wish to die) كلمات أغنية
- pedro fernandez - amaneci en tus brazos كلمات أغنية
- ovion - on my way كلمات أغنية
- common - pop's rap part 2/ fatherhood (featuring lonnie "pops" lynn) كلمات أغنية
- mc mayara - close certo كلمات أغنية