realm - ramaja كلمات الأغنية
kap dit hier kap dit daar kap dit orals ja ja x4
ramaja, sy naam is ramaja
hy kom uit afrika
ek wil hom gunste vra
ramaja, toordokter ramaja
sal jy vir my kan se,
waar liefde le…….
kap dit flou ramaja
bietjie brrr mapa
as hy dolos gooi
bietjie brrr mapa
om die vure rooi
rondom trom
innie donker woud
bietjie brrr mapa
issie liefde koud
vra die geeste om te bewaar
hou hom weg van alle gevaar
ek voel so koud
hy’s my behoud
bring hom terug na my
chorus
bietjie brrr mapa
bring die mutie gou
bietjie brrr mapa
waar die doepa brou
gee my ‘seblief ‘n
towerwoord
bietjie brrr bind hom vas
met ‘n liefdes koord.
vra die geeste om te bewaar…..
sangoma izepeta very nice….
chorus
la,la la, la, la la………
kap dit hier kap dit daar kap dit orals ja ja x4
كلمات أغنية عشوائية
- freddy rodriguez - gracias كلمات الأغنية
- ferrovia 66 - um dia a mais كلمات الأغنية
- bastian (mexico) - amor moreno كلمات الأغنية
- acarkhan - öldüren şaka كلمات الأغنية
- max gowan - my kind كلمات الأغنية
- the clark sisters - unworthy كلمات الأغنية
- blondie sexappeal - hook up كلمات الأغنية
- whyandotte - eat the rich كلمات الأغنية
- clozee - us كلمات الأغنية
- lost frequencies, zonderling & kelvin jones - love to go (icarus remix) كلمات الأغنية