
patricia lewis - wat het ek sonder jou gemaak? كلمات أغنية
sonlig wat teen die mure val
en die donker ruil die oggend al
ek kyk na jou wat rustig slaap
wat het ek sonder jou gemaak?
horlosie slaan net nog ‘n dag
moet werk toe gaan kantoor wat wag
waar was jy my lewe lank
wat het ek sonder jou gemaak?
jy maak dit als die moeite werd
maak alles spesiaal
kon jy maar my liefde meet
wat het ek sonder jou gemaak?
skemer aand verf rooi en pienk
sluit oop die deur en jy is hier
hoe kan ‘n mens jou ooit verdien
wat het ek sonder jou gemaak?
dis jy wat my so goed verstaan
my elke dag weer aan laat gaan
gaan tog nooit ooit weg van my
wat het ek sonder jou gemaak?
jy maak dit als die moeite werd
maak alles spesiaal
kon jy maar my liefde meet
wat het ek sonder jou gemaak?
my hele wereld omgekeer
my liefde vir jou word meer en meer
alles is reg want jy is hier
o lief vir jou wil ek my alles gee
sonlig wat deur gordyne val
donker ruil die oggend al
kyk na jou wat rustig slaap
wat het ek sonder jou gemaak?
jy maak dit als die moeite werd
maak alles spesiaal
kon jy maar my liefde meet
wat het ek sonder jou gemaak?
wat het ek sonder jou gemaak?
كلمات أغنية عشوائية
- manasmira - say your grace كلمات أغنية
- brycee - trick or treat كلمات أغنية
- kinderlil - lucky me كلمات أغنية
- gregg alexander - why can't we make things work كلمات أغنية
- ven1 - hanout (exclu) كلمات أغنية
- one be lo - decepticons (pete rock remix) كلمات أغنية
- the krankers - lost كلمات أغنية
- costabilekidd - bottega veneta كلمات أغنية
- izzy steele - moment in time كلمات أغنية
- nyv - tre sillabe كلمات أغنية