nicholis louw - rock daai lyfie كلمات الأغنية
Loading...
wys my, wie bly, in jou hart
vra my, raak my, gee jou hand
sê my, voel jy, hoe dit brand
wil jy, by my, wees vanaand
rock daai lyfie vertel my jy wil my girl bly
jy draai my om jou vinger en jy
rock daai lyfie vertel my jy wil nog saam ry
of speel jy net met my
bel my baby vertel my dit is okay met jou
rock daai lyfie my baby omdat jy wil
rock daai lyfie (sê my jy wil)
rock daai lyfie
vat my, dra my, in jou tas
druk my, hou my, teen jou vas
d-nk jy, dis nog, hoe dit was
los my, klere, in jou kas
rock my… wil jy
rock my… wil jy
rock my
rock daai lyfie (sê my jy wil)
rock daai lyfie (omdat jy wil)
كلمات أغنية عشوائية
- zinée - space mountain كلمات الأغنية
- miztr county - the logic man كلمات الأغنية
- teetwerk - maama man كلمات الأغنية
- deury - balling (part. bad boy xvi) كلمات الأغنية
- iris official - as the lights go out rock version (demo) كلمات الأغنية
- juicynise - sin solvente كلمات الأغنية
- serpenti - sinuoso vortice - radio edit كلمات الأغنية
- brooke candy - put that work in كلمات الأغنية
- meeez - yes, and? (bonus track) كلمات الأغنية
- padre josé weber - o pão da vida كلمات الأغنية