
nicholis louw - praat met my كلمات أغنية
jou liefde is so kosbaar sal dit ooit vergaan
alles het verander toe jy voor my kom staan
en hoe ek net geweet het dat ek en jy kan hou
maar nou moet jy onthou
ja ek het my foute maar jy moet net verstaan
met jou is alles anders die wêreld kan vergaan
as jy my roep is ek daar ons loop die pad mos saam
al wat ek vra is praat met my
praat met my ek wil jou verstaan
praat met my sê as iets jou pla
praat met my ek weet nie hoe jy voel nie
sê vir my sê my waar jy staan
jy kry nie soms die kaarte wat jy so graag wil hê
en jou trane kom dan later wat gaan jou hart dan sê
en blindelings probeer jy dan om jou hartseer weg te steek
jou hart wil breek praat met my
waarvoor is ek daar as jy nie in my kan vertrou
weet jy hoe verkeerd dit is vir die liefde wat ons bou
is jy in of is jy uit besluit dit nou besluit dit nou
besluit dit nou
كلمات أغنية عشوائية
- john frusciante - zone كلمات أغنية
- john frusciante - excuses كلمات أغنية
- george ezra - over the creek كلمات أغنية
- george ezra - coat of armour كلمات أغنية
- gary numan - who are you كلمات أغنية
- dread sovereign - we wield the spear of longinus كلمات أغنية
- the rails - jealous sailor كلمات أغنية
- sleeping at last - south كلمات أغنية
- kim walker smith - spontaneous song 2 كلمات أغنية
- goya - colossus كلمات أغنية