
nicholis louw - my hart is aan die brand كلمات أغنية
Loading...
daar kom ‘n tyd in elke man se lewe
wat jy wil weet net waar die liefde lê
dan kom daar ‘n girl en sy draai jou drome om
en as jy jou weer kan kry dan is dit alles verby
ek kan my geluk nie glo ek was onder nou’s ek bo
daar’s ‘n meisie wat my hart wil hê
sit my af en sit my aan ek wil bly en ek wil gaan
daar’s ‘n meisie wat my hart wil hê
gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin
daar’s ‘n meisie wat my hart wil hê
my hart is aan die brand my hart is aan die brand
my hart is aan die brand oor jou
daar is ‘n plan en daar is ‘n rede
maak net die beste van wat jy kry
daar is nie ‘n tyd nie die beste kom vanself
ja die liefde is blind jy sal dit eendag sien
كلمات أغنية عشوائية
- z31o - down town كلمات أغنية
- her dark heaven - the gospel of love كلمات أغنية
- dracbaby - go كلمات أغنية
- shiva - polvere [2024] كلمات أغنية
- sleepyforever - benji كلمات أغنية
- g herbo - drunk af كلمات أغنية
- lichi - psicodelia كلمات أغنية
- reyna von chase - plug كلمات أغنية
- the sick fix - all the boys aligned - demo كلمات أغنية
- charlés (fka charles dabeast) - you know كلمات أغنية