
nádine (south african) - soen-my glimlag كلمات أغنية
soen_my glimlag lyrics
jy maak my mal met daai soen_my glimlag
dit wat verby is was nodig
dit het my gebring van veraf tot hier by jou
ek het baie verloor, maar ek soek niks meer as jy
ek het die antwoord vir my vrae in jou gekry
daar’s ‘n vuur wat brand in daai engel oë, ek wil nie sonder jou
dit wat ons voel, is iets waaraan ons moet vashou
in my swaarste uur het jy my gered, jou woorde gee my krag
jy maak my mal met daai soen_my glimlag
trane hoef jy nooit weer te huil
by jou is my lewe vir altyd tot die einde toe
ek het baie vеrloor, maar ek soek niks meer as jy
ek het diе sonskyn vir my nag in jou gekry
daar’s ‘n vuur wat brand in daai engel oë, ek wil nie sonder jou
dit wat ons voel, is iets waaraan ons moet vashou
in my swaarste uur het jy my gered, jou woorde gee my krag
jy maak my mal met daai soen my glimlag
jy’s altyd daar as ek omkyk
my drome saam jou word nou waar
daar’s ‘n vuur wat brand in daai engel oë, ek wil nie sonder jou
dit wat ons voel, is iets waaraan ons moet vashou
in my swaarste uur het jy my gered, jou woorde gee my krag
jy maak my mal met daai soen my glimlag
met daai soen my glimlag
كلمات أغنية عشوائية
- asby & ziza - nein danke كلمات أغنية
- died ant - long hair don't care / summer كلمات أغنية
- melis fis - 1 varsın 1 yoksun (akustik) كلمات أغنية
- hikohidrio - baka naman كلمات أغنية
- bubba graham - thunder كلمات أغنية
- coconut wolf - 6:30 كلمات أغنية
- f8l - yesterday's tomorrow (is not today) كلمات أغنية
- queen sora - gloomy bear is my favorite كلمات أغنية
- lonwyyy - вверх-вниз (up-down) كلمات أغنية
- the hazy way - stay كلمات أغنية