
nádine (south african) - lied van my hart كلمات أغنية
my lewe lê en wag
net anderkant die wêreld wat ek ken
daar lê my nuwe dag
net een ding maak my vry
ek luister na die sagte note diep
na die stem hier binne my
maar alles wat ek is moet ek behou
om waar to bly
dis die lied van my hart
dis die lied binne my
ek sing al my drome en dan is ek vry
dis die lied van my hart
dis die stem wat my ken
bly naby die waarheid en dan sal ek wеn
dis die lied van my hart
al was ek nеt ‘n kind
kon ek die woorde saggies hoor oor my
‘n fluister op die wind
my wêreld raak nou stil
ek luister na die woorde in my siel
want ek weet dis god se wil
maar alles wat ek is moet ek behou
om waar to bly
dis die lied van my hart
dis die lied binne my
ek sing al my drome en dan is ek vry
dis die lied van my hart
dis die stem wat my ken
bly naby die waarheid en dan sal ek wen
dis die lied van my hart
maar diep hier binne my
is die stem van donker vrees
sal ek die krag en moed hê
om te wees wat ek wil wees?
want alles in jou lewe
het ‘n prys wat jy betaal
‘n prys wat jy moet neerlê
om jou drome te gaan haal
dis die lied van my hart
dis die lied binne my
ek sing al my drome en dan is ek vry
dis die lied van my hart
dis die lied binne my
ek sing al my drome en dan is ek vry
dis die lied van my hart
dis die stem wat my ken
bly naby die waarheid en dan sal ek wen
dis die lied van my hart
dis die lied van my hart
dis die stem wat my ken
bly naby die waarheid en dan sal ek wen
dis die lied van my hart
dis die lied van my hart
كلمات أغنية عشوائية
- the boom - kaerou kana كلمات أغنية
- elaine de jesus - profetas de deus كلمات أغنية
- brooke valentine - wheredey@ كلمات أغنية
- naiara terra - w /brasil كلمات أغنية
- rasta chinela - versos simples كلمات أغنية
- falcão e josué - dia de sol كلمات أغنية
- cultura profética - yavida كلمات أغنية
- sandy - tudo pra você كلمات أغنية
- melissa barcelos - chega de sofrer كلمات أغنية
- mpb-4 - se meu time não fosse campeão كلمات أغنية