kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

nádine (south african) - kaapse draai كلمات الأغنية

Loading...

daar’s geen wyer draai as ‘n kaapse draai
dis die langpad om en dis swaar gelaai
dit help ‘n hart wat skielik wil vergeet

daar’s geen wyer draai as ‘n kaapse draai
in die stertwind van die witborskraai
tot tafelberg my van jou laat vergeet

aai aai die witborskraai
hiervandaan na mosselbaai maar

maak jy jou oë toe as ons soen
of loer jy oor my skouer
na iemand ‘n bietjie ouer as wat ek is
maak jy jou oë toe as ons soen
of dwaal jy weg oor paaie
maak jou hart weer draaie in die kaap

daar’s geen wyer draai as ‘n kaapse draai
dit’s die groot suid_oos wat jou hart wegwaai
ons liefde hang aan die kabelkar se spoor

daar’s geen wyer draai as ‘n kaapse draai
dis die beste plek om jou af te laai
as jy my uit my arms wil verloor
aai aai die witborskraai
hiervandaan na mosselbaai maar

maak jy jou oë toe as ons soen
of loer jy oor my skouer
na iemand ‘n bietjie ouer as wat ek is
maak jy jou oë toe as ons soen
of dwaal jy weg oor paaie
maak jou hart weer draaie in die kaap

aai aai die witborskraai
hiervandaan na mosselbaai maar

maak jy jou oë toe as ons soen
of loer jy oor my skouer
na iemand ‘n bietjie ouer as wat ek is
maak jy jou oë toe as ons soen
of dwaal jy weg oor paaie
maak jou hart weer draaie in die kaap
maak jy jou oë toe as ons soen
of loer jy oor my skouer
na iemand ‘n bietjie ouer as wat ek is
maak jy jou oë toe as ons soen
of dwaal jy weg oor paaie
maak jou hart weer draaie in die kaap

كلمات أغنية عشوائية

كلمات الأغاني الشهيرة

Loading...