
nádine (south african) - hoor hoe klop my hart كلمات أغنية
ek wil jou groet ek ken nie eens jou naam nie
en as jy loop wens ek jy bly staan
ek wens so ek ja ek kon jou leer ken het
o hoor my hart klop boem boem boem
jy is vir my, my skool dag se bekoring
en elke dag bly drome oor jou
saam op die bus ek wens so jy wil om kyk
o hoor my hart klop boem boem boem boem
hoor hoe klop my hart
ek voel so verward
ek is dol verlief
o hoor my hart klop boem boem boem boem
vir my word elke dag ‘n juweel
as ons twee net saam hierdie lewе kon deel
ek wil vir jou geheime vеrtel
ek wens so dat jy my net een keer kon bel
my dag begin sodra jy in die bus klim
ek ken jou groet jou stap en jou staan
ek skuif gou op maar jy sien my nie raak nie
o hoor my hart klop boem boem boem
haai kan dit wees jy kyk in hierdie rigting
haai kan dit wees jy glimlag vir my
my kniee word lam en ek waai terug met mening
o hoor my hart klop boem boem boem boem
hoor hoe klop my hart
ek voel so verward
ek is dol verlief
o hoor my hart klop boem boem boem boem
vir my word elke dag ‘n juweel
as ons twee net saam hierdie lewe kon deel
ek wil vir jou geheime vertel
ek wens so dat jy my net een keer kon bel
haai kan dit wees jy kyk in hierdie rigting
haai kan dit wees jy glimlag vir my
my kniee word lam en ek waai terug met mening
jy kyk verby dis vir die meisie agter my
hoor hoe klop my hart
ek voel so verward
ek is dol verlief
o hoor my hart klop boem boem boem boem
hoor hoe klop my hart
ek voel so verward
ek is dol verlief
o hoor my hart klop boem boem boem boem
hoor hoe klop my hart
ek voel so verward
ek is dol verlief
o hoor my hart klop boem boem boem boem
كلمات أغنية عشوائية
- enrose - tattoo كلمات أغنية
- miroslava (rus) - та самая девчонка كلمات أغنية
- aro (정아로) (kor) - 마음의 날씨 (weather and you) كلمات أغنية
- big yba - fake love كلمات أغنية
- 山口百恵 (momoe yamaguchi) - 走れ風と共に (hashirefū totomoni) كلمات أغنية
- niouport - serial killer كلمات أغنية
- grupo frontera & junior h - en altavoz كلمات أغنية
- zaytuck - tucked up كلمات أغنية
- kxtten&kraii - девочка устала (the girl is tired) كلمات أغنية
- ohjacee - slidin’ n shootin كلمات أغنية