nádine (south african) - ek weet jy weet ek weet كلمات أغنية
die tyd kom en gaan
ek’s al jare lank saam jou
jy ken vir my en ek ken jou
ek bly by jou staan
deur so baie al saam jou
jy’s lief vir my en ek vir jou
maar ek wil dit hoor as sien ek dit steeds
jy sê ek’s moeilik want ek weet dit reeds
ek weet jy weet ek weet
maar ek moet dit hoor want ek vergeet vergeet vergeet
nou en dan moet jy my net herhinner
hoe jy voel en d_nk daar binne
wil dit graag weer hoor in sinne so dat ek dit kan onthou
ek weet jy weet ek weet
maar ek moet dit hoor want ek vergeet vergeet vеrgeet
wil dit so graag uit jou mond hoor
elke sê ding elke mooi woord
dat еk helemal aan jou behoort
sê net ek is lief vir jou
die dae kom en gaan
duer die moeilike tye
staan ons sterk want ons weet ons moet
die hart van ‘n man wat ek altyd gesoek het
soos die prins in ‘n boek het
maar ek wil dit hoor as sien ek dit steeds
jy sê ek’s moeilik want ek weet dit reeds
ek weet jy weet ek weet
maar ek moet dit hoor want ek vergeet vergeet vergeet
nou en dan moet jy my net herhinner
hoe jy voel en d_nk daar binne
wil dit graag weer hoor in sinne so dat ek dit kan onthou
ek weet jy weet ek weet
maar ek moet dit hoor want ek vergeet vergeet vergeet
wil dit so graag uit jou mond hoor
elke sê ding elke mooi woord
dat ek helemal aan jou behoort
sê net ek is lief vir jou
ohhh

كلمات أغنية عشوائية
- matthias reim - ich hab' geträumt von dir - remastered كلمات أغنية
- tim burgess - oh men (invisible conga people remix) كلمات أغنية
- mavi (rapper) - gotta b كلمات أغنية
- hayko cepkin - paranoya كلمات أغنية
- mangoo - snabbaste låten كلمات أغنية
- dumbfoundead - yo كلمات أغنية
- lidia carollini - entre pedras كلمات أغنية
- a great big pile of leaves - vampires in love كلمات أغنية
- just a poet - the wordsmith كلمات أغنية
- screamin' jay hawkins - i hear voices كلمات أغنية