nádine (south african) - eindeloos كلمات الأغنية
jy neem my in jou arms
ek druk my saggies teen jou vas
jy laat my lewe
jy laat my swewe
weet jy’s altyd daar vir my
vir liefde was ek blind
ek het nooit ged_nk ek sal jou vind
die liefde het ’n doel
nou weet ek hoe dit voel
ons is vir mekaar bedoel
eindeloos
het ek gesoek na jou
soveel lange nagte
was jy in my gedagtes
maar nou is jy hier by my
eindeloos
het ek gesoek na jou
jy lê in al my woorde
leef in al my drome
en eindlik is jy hier
ek d_nk nie meer aan môre
want jy dra al my sorge
wat in jou woorde lê
is wat my hart wil hê
die wêreld draai om ons alleen
‘n lewens avontuur
elke dag, elke uur
ons word tesame een
leef nooit meer alleen
want ons is vir mekaar geleen
eindeloos
het ek gesoek na jou
soveel lange nagte
was jy in my gedagtes
maar nou is jy hier by my
eindeloos
het ek gesoek na jou
jy lê in al my woorde
leef in al my drome
en eindelik is jy hier
eindeloos het ek gesoek
oe eindeloos
eindeloos
eindeloos
het ek gesoek na jou
soveel lange nagte
was jy in my gedagtes
en eindlik is jy hier
eindeloos
كلمات أغنية عشوائية
- smash - never ending story كلمات الأغنية
- heaven rise - bleeding كلمات الأغنية
- heaven rise - brutal kill كلمات الأغنية
- shaquille carter - for our love كلمات الأغنية
- heaven rise - the chosen كلمات الأغنية
- heaven rise - your final fight كلمات الأغنية
- heaven rise - todesliste كلمات الأغنية
- heaven rise - w.d.c. كلمات الأغنية
- chris deburgh - i see you everywhere كلمات الأغنية
- lost dogs - dust on the bible كلمات الأغنية