
meneer cee - wie se kind is die 2.0 كلمات أغنية
in reiger park
in reiger park
in reiger park
in reiger park
(verse)
ek’s a man vannie kasi
opsoek vir a jive of a party
daars a rumz innie boot
vang die pyp kom ons shoot
is tyd om te blom innie parkie
ek’s a man vannie kasi
opsoek vir a kind in my transie
se jou meddie ons is hier om te vuur bring die bier
want daar issie nog tyd om te waggie
ek soek a glas, soek a gwaai
soek a meddie vir die aand te [?]
soek a pyp, soek a skyf
soek a bottle vir die aand te syp
ek soek a glas, soek a gwaai
soek a meddie vir die aand te [?]
soek a pyp, soek a skyf
soek a bottle vir die aand te syp
so is jy hier
of is jy daar
is a plesier
om jou te vra
so soek jy bier?
of soek jy rumz?
ons blom nou hier… in reiger park
hey, hey, hey
se wie se kind is die
wie se kind is die
wie se
wie se
wie se
wie se
wie se
wie se
wie se
wie se
wie se kind is die
sy gaanie by die huis slaap nie
se jou ma, se jou pa, se jou chommie, se jou bra
sy gaanie by die huis slaap nie
wie se kind is die
bevok vir mr cee
se haar ma se haar pa se haar chommie se haar bra
sy gaanie by die huis slaap nie
sy gaanie by die huis slaap nie
sy gaanie by die huis slaap nie
se jou ma se jou pa se jou chommie se jou bra
sy gaanie by die huis slaap nie
kom ons maak a kring
ruk jou biscuit meisie doen jou ding
kom ons maak a kring
ruk jou biscuit meisie doen jou ding
ayyy doen jou ding
ayyyy meisie doen jou ding
ayyyy doen jou ding
ayyyy meisie doen jou ding
hey, hey, hey
se wie se kind is die
wie se kind is die
wie se
wie se
wie se
wie se
wie se
wie se
wie se
wie se
wie se kind is die
sy gaanie by die huis slaap nie
se jou ma, se jou pa, se jou chommie, se jou bra
sy gaanie by die huis slaap nie
wie se kind is die
bevok vir mr cee
se haar ma se haar pa se haar chommie se haar bra
sy gaanie by die huis slaap nie
sy gaanie by die huis slaap nie
sy gaanie by die huis slaap nie
se jou ma se jou pa se jou chommie se jou bra
sy gaanie by die huis slaap nie
كلمات أغنية عشوائية
- francisco - make it happen كلمات أغنية
- jerk magnet - learning to walk كلمات أغنية
- slain - não vai pro céu كلمات أغنية
- charly efe - fosa común كلمات أغنية
- o'connor - hay un lugar كلمات أغنية
- asenblut - die legende كلمات أغنية
- elon - mortal kombat كلمات أغنية
- houari - we fils deup كلمات أغنية
- los cafres - pobre angelito كلمات أغنية
- rich the kid - drinkin' medicine كلمات أغنية