kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

marky futurekid - opsies lyrics

Loading...

[afrikaans]

[hook]
ek bring die waarheid in myy hood, yeah
in my numbers lê die proof, yeah
ek het nie baie om te lose
al val ek op die grond but dan verkies ek om te move

[chorus]
ek bly mah in my bane ek is heeldag ini booth
ek try n inspirasie wees vir kinders in my hood
ek sit jou in n checkmate as ek kla is saam my move
ek het 99 opsies but nie een van hulle is lose

ek het 99 opsies but nie een van hullе is lose

[verse 1]
moes baie mеnse maar lat gaan net om myself te vind
anvaar mah ali wrongs net vidi regte goet om plaas te vind
hie’s skade in my bors dit voel my hart kom uit n ongeluk
ek was te goed ve almal but die mense misgebruik dan it
but once het ek n goeie hart, ek try nog om die guys te lig
ek d_nk eens an revenge nie van ek wil nogsteeds hai bratjie is
wat saam kyk saam met almal but jy raak han nou nog naar ve dit
en doutjie skimp nog altyd but hy bly nogsteeds my masekind
ek rap tot ek uit asem is
flow asof dit water is
gedra my soos n kar mybru ek bly mah in my bane in
ek try mahnet n star vidi volgende generasie is
en al wat ek wil doen is n stem vemy coloured nasie is
but waarheid is
die mense wil ni sien n coloured maakit nie
haa’s 99 opsies but veloor mybru anvaar ek nie
al breek hulle my bene en dan rol ek in die strate in
en ek maak tyd seker dat da is waarheid in my numbers in
[chorus]
ek bly mah in my bane ek is heeldag ini booth
ek try n inspirasie wees vir kinders in my hood
ek sit jou in n checkmate as ek kla is saam my move
ek het 99 opsies but nie een van hulle is lose
ek bly mah in my bane ek is heeldag ini booth
ek try n inspirasie wees vir kinders in my hood
ek sit jou in n checkmate as ek kla is saam my move
ek het 99 opsies but nie een van hulle is lose

[hook}
ek bring die waarheid in myy hood, yeah
in my numbers lê die proof, yeah
ek het nie baie om te lose
al val ek op die grond but dan verkies ek om te move

[chorus]
ek bly mah in my bane ek is heeldag ini booth
ek try n inspirasie wees vir kinders in my hood
ek sit jou in n checkmate as ek kla is saam my move
ek het 99 opsies but nie een van hulle is lose

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...