kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

marky futurekid - hopeless lyrics

Loading...

[intro]
somtye is ek hopeless …
focus …

[chorus]
somtye is ek hopeless ek weetie wat ek voelie
veloor ek my focus en haa′s niks wat ek kan doenie
haa is niemand wat notice
die gaat in my borskas
en ek voel so hopeless
van ek kanie open nie
somtye is ek hopeless ek weetie wat ek voelie
veloor ek my focus en haa’s niks wat еk kan doenie
haa is niemand wat noticе
die gaat in my borskas
en ek voel so hopeless
van ek kanie open nie

[verse 1]
yo! ek cope nie rerig nie but eks orite
eks gewoont my battles man alone gan fight
was against the odds maar permy survive
en dit voel ek het teveel g.sacrifice
en nog once voel ek die pyn deur die smile
kry n gril as ek so skryf aan my rhymes
en ek kyk altyd uit vir die ouens
mah nou kyk n man uit vir die guys
die lewe het my teveel g.surprise
my hart is weggesluit en ek praat van in n klein juvenile
uit elke move uit leer n man n lesson
my bra se life′s a gamble en hie speel ons snakes and ladders
sodra ek weer begin vertrou dan loop ek in n mes in
kap n beat op my bors en dan rap ek weg die depression
somtye is ek hopeless ek weetie wat ek voelie
[chorus]
veloor ek my focus en haa’s niks wat ek kan doenie
haa is niemand wat notice
die gaat in my borskas
en ek voel so hopeless
van ek kanie open nie
somtye is ek hopeless ek weetie wat ek voelie
veloor ek my focus en haa’s niks wat ek kan doenie
haa is niemand wat notice
die gaat in my borskas
en ek voel so hopeless
van ek kanie open nie

[verse 2]
kyk hoe face ek my probleme met n smile op my gesig
en ek loop nog al die pad al is haa messe in my rug
vir elke wond is haa n storie en elke storie het sy villain
but my duime hou ek permy in die lug in
baie tye voelit pointless
my hart g.overload van disappointments
gespeel saam my gevoelens en my mind asof dit toys is
teveel het ek my tyd op die verkeerde goet invest
te lank was ek still van ek hetie g.fokus op my rap
van ek het teveel g.worry oor wat rondom my gebeur
maar die is die laaste keer wat omstandighede my keer
niemand kom meer met die waarheid vanie waarheid maak te seer
daarom weet ekie wie′s fake en wie is real
[chorus]
somtye is ek hopeless ek weetie wat ek voelie
veloor ek my focus en haa′s niks wat ek kan doenie
haa is niemand wat notice
die gaat in my borskas
en ek voel so hopeless
van ek kanie open nie
somtye is ek hopeless ek weetie wat ek voelie
veloor ek my focus en haa’s niks wat ek kan doenie
haa is niemand wat notice
die gaat in my borskas
en ek voel so hopeless
van ek kanie open nie

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...