
lucio c - ek sit maar net hier lyrics
Loading...
ek sit maar net hier
in my sware verdrukkings
ek kan nie meer nie
ek weet nie hoe nie
ek nie weer nie
ek is verdruk
ek is verdruk
maar ek weet daars n god
wat smag na jou belang
dit is jesus
dit is ons heer
loof en prys him
gee hom al die eer
dit is jesus
dit is ons heer
loof en prys him
gee hom al die eer
ek sit maar net hier
in my sware verdrukkings
ek kan nie meer nie
ek weet nie hoe nie
ek nie weer nie
ek is verdruk
ek is verdruk
dit is jesus
dit is ons heer
loof en prys him
gee hom al die eer
dit is jesus
dit is ons heer
loof en prys him
gee hom al die eer
gee hom al die eer
gee hom al die eer
ek sit maar net hiеr
كلمات أغنية عشوائية
- toasted heretic - another day, another riot lyrics
- she her her hers - law of attraction lyrics
- rapheroh - episodio 1 lyrics
- dan warren - left to your own devices lyrics
- jimmy kran - these nights won't last lyrics
- toasted heretic - sodom tonight lyrics
- eskeel - living home lyrics
- lindstad - teller penger lyrics
- ksenia rettnord - astronaut lyrics
- los tres - pajaros de fuego (unplugged version) lyrics