
lucas maree - o brandewyn laat my staan كلمات أغنية
o brandewyn laat my staan
o brandewyn laat my staan
o brandewyn laat my staan
want ek wil nou huis toe gaan
my bokkie is maar suur vanaand, my bokkie is maar suur
op aande soos vanaand kos haar liefde my vreeslik duur
haar liefde kos my duur vanaand, haar liefde kos my duur
dis die dat ek maar liewer hier vir die kroegman sit en gluur
o brandewyn laat my staan
o brandewyn laat my staan
o brandewyn laat my staan
want ek wil nou huis toe gaan
so spoeg hy as hy praat o ja so spoeg hy as hy praat
en maak hy kliphard aanmerkings oor alles en almal wat hy haat
so spoeg hy as hy praat o ja so spoeg hy as hy praat
en koes ek vir die spatsels van ‘n dronker man se raad
o brandewyn laat my staan
o brandewyn laat my staan
o brandеwyn laat my staan
want ek wil nou huis toe gaan
die kroеgman deel sy oor o ja die kroegman deel sy oor
amper soos ‘n priester wat bekentenis aan hoor
die kroegman deel sy oor o ja die kroegman deel sy oor
gelykop onder almal uit en dan maak hy as of hy hoor
o brandewyn laat my staan
o brandewyn laat my staan
o brandewyn laat my staan
want ek wil nou huis toe gaan
die toonbank word ‘n rots o ja die toonbank word ‘n rots
waar manne oor vol klipdrift net so skeber teen kom bots
die toonbank word ‘n rots o ja die toonbank word ‘n rots
waar manne in ‘n tou kom sit en kyk wie eerste kots
o brandewyn laat my staan
o brandewyn laat my staan
o brandewyn laat my staan
ou want ek wil nou huis toe gaan
كلمات أغنية عشوائية
- sinister - if it bleeds كلمات أغنية
- singers unlimited - london by night كلمات أغنية
- sinead oconnor - this is to mother you كلمات أغنية
- single file - don't hate كلمات أغنية
- sinew - charging loki كلمات أغنية
- sinead oconnor - visions of you كلمات أغنية
- single file - mannequin loveseat كلمات أغنية
- sinew - lost - found كلمات أغنية
- sir mix a lot - don't call me da da كلمات أغنية
- siobhan donaghy - sometimes كلمات أغنية