lucas maree - kinders van die wind كلمات أغنية
ek ken ‘n ou, ou liedjie
van lewenswel en weë
van lank_vergane skepe in, die kelders van die see
die woorde is vergete
en tog die deuntjie draal
soos vaag_onthoude grepies uit ‘n baie ou verhaal
van swerwers sonder rigting
van soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar, net kinders van die wind
kinders van die wind, kinders van diе wind
kinders van die wind, kinders van diе wind
gesigte, drome, name
is deur die wind verwaai
en waarheen al die woorde is, sou net ‘n kind wou raai
swerwers sonder rigting
soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar, net kinders van die wind
kinders van die wind, kinders van die wind

kinders van die wind
كلمات أغنية عشوائية
- zm voenix - weo gitun كلمات أغنية
- cyanna mercury - the four horsemen (live rehearsal) كلمات أغنية
- nokdu - hello, goodbye كلمات أغنية
- holly conlan - train song كلمات أغنية
- mid (grey note records) - folk song كلمات أغنية
- the bonedaddys - some people كلمات أغنية
- glasslands - the ether كلمات أغنية
- deadbeatvillain - i brought a knife to a gunfight كلمات أغنية
- senses - on&on كلمات أغنية
- maxwellrecord - fustration كلمات أغنية