kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lize beekman - kan alles net stil lyrics

Loading...

as ek kon praat sou ek sê as ek my stem kon kry sal ek alles gee ek sal skree
as ek my kop kon lig sou almal kan sien
sal oral aan my lees dat ek smeek en vra asseblief hou op beweeg
want tog sekerlik moet alles nou gaan

stilstaan
alles moet stilstaan
die aarde son en maan elke mens elke instrument
alles moet stilstaan
kan alles net stil
dis ok vergeet van my stil is al wat
ek wil want ‘n engel gaan verby

hoekom sal ek loop waar sal ek gaan elke plek waar ek dalk kan soek is verlaat
ek wens dit stil genoeg alles moet stom die stem wat ek wil hoor is op ‘n ander plek
met antwoord op hierdie son
tog sekerlik kan alles nou gaan

stilstaan
alles moet stilstaan
die aarde son en maan elke mens elke instrument
alles moet stilstaan
kan alles net stil
dis ok vergeet van my stil is al wat ek wil want ‘n engel gaan verby
dis ok vergeet van my stil is al wat ek wil want ‘n engel gaan verby

كلمات أغنية عشوائية

كلمات الأغنية الشائعة حالياً

Loading...