lianie may - vergeet my nie lyrics
[vers 1]
wat sal dit vat, om ‘n honderd myl te loop?
wat sal dit vat, om ‘n plekkie te herdoop?
wat sal dit vat, om jou hier te hê my lief?
wat sal dit vat?
[vers 2]
wat sal dit vat, om te offer wat jy vra?
wat sal dit vat, om die seer alleen te dra?
wat sal dit vat, om ons lewe terug te hê?
soos die eerste dag, toe jou oë op myne lê
[koor]
ek sal by jou staan
sal by jou staan
tot als vergaan
vergeet my nie
ek’s so alleen
kom bring die reën
en vloei deur my are
[vers 3]
wat sal die vat, om ons kinders te leer loop?
as ons met hul geskei word deur die dood
sal jy vir my die “onse vader” bid?
as ek en jy hom altyd eerste sit
[koor]
ek sal by jou staan
sal by jou staan
tot als vergaan
vergeet my nie
ek’s so alleen
kom bring die reën
en vloei deur my are
[brug]
bewaar jou
bewaar sy woorde wat jou lei
weer terug na my
op my knieë
daar sal jy my kry
[slot]
ek sal by jou staan
sal by jou staan
tot als vergaan
vergeet my nie
ek’s so alleen
kom bring die reën
en vloei deur my are
ek sal by jou staan
sal by jou staan
tot als vergaan
vergeet my nie
ek’s so alleen
kom bring die reën
en vloei deur my are
vergeet my nie
كلمات أغنية عشوائية
- keb' mo' - i'll be your water lyrics
- steve hem - got so fuckin bless lyrics
- bondage fairies - rat rod renegade lyrics
- akzent one - flucht nach vorn lyrics
- efkan - mask lyrics
- loc-dog - всё уже не так (everything is no longer so) lyrics
- forró balancear - lapada na rachada lyrics
- los chotgun - anatomía de mis fantasmas lyrics
- king theta - 10 d3m0ns lyrics
- john fogerty - longshot lyrics