
lianie may - tennesse waltz كلمات أغنية
[vers 1]
as ek terug d_nk
aan die ou dae
hoor ek die ten_ten_tennessee waltz
dan verlang ek
na my liefling
weer by my
[vers 2]
ek tel die ure
tot jy terug kom
en my in jou arms vashou
want daar’s niemand
niemand anders vir my
[koor]
jy weet my hart bly verlief
op die ten_ten_tennessee waltz
kom en dans (kom en dans)
op die wals (op die wals)
laat ek jou vashou
jy weet my hart bly verlief
op die ten_ten_tennessee waltz
kom en dans (kom en dans)
op die ten_ten_tennessee waltz
[brug]
ek belowe
as jy terug kom
om jou in my arms te hou
en ek hoor al
die ten_ten_tennessee waltz
[koor]
jy weet my hart bly verlief
op die ten_ten_tennessee waltz
kom en dans (kom en dans)
op die wals (op die wals)
laat ek jou vashou
jy weet my hart bly verlief
op die ten_ten_tennessee waltz
kom en dans (kom en dans)
op die ten_ten_tennessee waltz
{instrumenteel]
{slot]
jy weet my hart bly verlief
op die ten_ten_tennessee waltz
kom en dans (kom en dans)
op die ten_ten_tennessee waltz
kom en dans (kom en dans)
op die ten, ten, tennessee waltz
كلمات أغنية عشوائية
- el fantasma - la chapiza كلمات أغنية
- arnoud roelfsema - poisoned skies كلمات أغنية
- kazz the virgo - secrets كلمات أغنية
- o.s.t.r. - kochana polsko - remix (street) كلمات أغنية
- zhao xiaotang (the9) (赵小棠) - t.a.n.g كلمات أغنية
- jordan music productions - building bridges كلمات أغنية
- robert lopez / kristen anderson-lopez - i can't lose you كلمات أغنية
- rebecca locke - manic energy كلمات أغنية
- craig campbell - what a girl will make you do كلمات أغنية
- wild pink - die outside كلمات أغنية