
lianie may - date night كلمات أغنية
[vers 1]
ek sit my lipstick aan
ons gaan vanaand uitgaan
ons los die kinders by jou ma
ons stap weer hand aan hand
ons gaan langarm dans
soos toe ons nog jonger was
{voorkoor]
jy sê ek moet gouer maak
ek gryp my hart
en slaan die agterdeur toe
want soos ons ouer raak
gryp tyd my hart
en slaan die voordeur toe
[koor]
want dis date night
vanaand het jy belowe ons sal nie fight
die vuurtjie tussen ons brand nogsteeds bright
dis oraait
dis date night!
want dis date night
vanaand het jy belowe ons sal nie fight
die vuurtjie tussen ons brand nogsteeds bright
dis oraait
dis date night!
[vers 2]
ons sing weer hardop saam
al om en om die baan
ek voel jou arms om my lyf
ons dans weer lip aan lip
jy laat die woorde glip
[voorkoor]
van hoe lief jy my nog het
jy sê ek moet gouer maak
ek gryp my hart
en slaan die agterdeur toe
want soos ons ouer raak
gryp tyd my hart
en slaan die voordeur toe
{koor]
want dis date night
vanaand het jy belowe ons sal nie fight
die vuurtjie tussen ons brand nogsteeds bright
dis oraait
dis date night!
want dis date night
vanaand het jy belowe ons sal nie fight
die vuurtjie tussen ons brand nogsteeds bright
dis oraait
dis date night!
[brug]
want toe ons ja gesê het
was dit reg
jy weet dis eg
die moeite werd om voor te veg
[slot]
want dis date night
vanaand het jy belowe ons sal nie fight
die vuurtjie tussen ons brand nogsteeds bright
dis oraait
dis date night!
want dis date night
vanaand het jy belowe ons sal nie fight
die vuurtjie tussen ons brand nogsteeds bright
dis oraait
dis date night!
want dis date night!
كلمات أغنية عشوائية
- 梓川 (azsagawa) - pallet كلمات أغنية
- 7even (artist) - human limit flow كلمات أغنية
- kwiatek haze - la haine كلمات أغنية
- ramon e rafael - você vai chegar كلمات أغنية
- mcnd - top gang vol. 2 كلمات أغنية
- casino steel - brickfield nights كلمات أغنية
- vlonedelinquente - 200 ogni sorso كلمات أغنية
- black dresses - cat cup كلمات أغنية
- guns n' roses - think about you (1986 sound city session) كلمات أغنية
- radio futura - chica del sur كلمات أغنية