kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lebronni b - uitkyk lyrics

Loading...

[intro]
alpha muzik entertainment

[producer tag]
“ayo bronni made the beat dope”

[ghxst: hook]
link met die honne die vegans moet uitkyk
want dis beef wat die ouens wil uit byt
sê vir kaista ek’s black, shout vir jou
voor mapuza my toe sluit
sê jou dogs moet ook step
want my dogs smaak attack
ek kan step in jou plek
en dan maak ek jou vrek
die game is ge_lock soos ‘n pitie
ek en alpha maak laat jou dogs gou uit_tap

[ghxst]
ek maak laat die jongese uit_tap
soos ‘n pyp wat gebars het
ek bly lek
as ek skuif maak gou plek
doen die two_step
ek’s ‘n dog wat permi
in die booth lê
ek is don van die bowa
my numbers klap op еlke corner
die fans sê еk is bedonerd
hulle voel almal die sh_t wat ek drop bra
fok die rejects, jy moet relax
die is my land, jy betaal big tax
hoe kan jy suck in die game is jy jas
brother betaal maar jou d_ck tax
heavy metal, ‘n train hol op my tracks
ek’s ‘n posman deliver net big facts
hulle’s addicted aan my numbers
soos ‘n b_tch wat ge_hook is op mandrax
dit lyk dan die ouense wil hate op ‘n man
en gooi shade op ‘n man
as jy kwaai rap
want as jy dit maak
dan sien jy die haat
die way hulle vir jou kan backstab
jy maak vir jou laat
jy run nie die sh_t nie
tussen ek en jy is ‘n gap
terwyl jy focus op die love huh!, (gang)
the mandem running up a big bag (ghxst)
[ghxst: hook]
link met die honne die vegans moet uitkyk
want dis beef wat die ouens wil uit byt
sê vir kaista ek’s black, shout vir jou
voor mapuza my toe sluit
sê jou dogs moet ook step
want my dogs smaak attack
ek kan step in jou plek
en dan maak ek jou vrek
die game is ge_lock soos ‘n pitie
ek en alpha maak laat jou dogs gou uit_tap

[lebronni b]
hier moet jy uitkyk
asof jy brille gryp (yeah)
want bronni lay waste
soos hy versk!lle wys (yeah)
cause ek weer mayday
daar’s nie ‘n landing sp_ce (yeah)
hier’s nie ‘n safe sp_ce
soos ek my vocals lay (whoohoo)
kom met ‘n straight face
moet my nie skeef aankyk (whoohoo)
want daar is no way
wat jy my eliminate (whoohoo)
soos ek kan penetrade, gaan dinge escalate
gaan hom in bars versyp, laat hy ‘n dop in kry (skuuuuu)
fok hulle op laaitie (yeah)
above hulle almal kyk op na die, (yeah)
alpha, die way hy kan kook op die (woooo)
beats wat hy maak, vang hy nog bodies
kan nie op hou nie, (whoohoo)
ek’s ‘n god buddy (yeah)
wicked met rhymes kyk die keepers vang nie (yeah)
my naam bly in sy mond lyk hy syg ‘n dummy (skuuu)
sal hom moet amputate
en nog sy wheelchair gryp
net om te wys dat hy my nie verstaan nie
want (skrrr)
ek maak van hom oscar, verstaan die man (yeah)
wesley snipes met die scope
op die blades jy run (whooo)
for your life, jy sal world record vang (yeah)
like whoa whoa whoa, stop broco
want lebronni b kom slaughter net die goats (skrrr)
g_o_a_t’s ek’s die butcher vir jou (skuuu)
so better be careful hoe jy my approach, heyyy (alpha)
[ghxst: hook]
link met die honne die vegans moet uitkyk
want dis beef wat die ouens wil uit byt
sê vir kaista ek’s black, shout vir jou
voor mapuza my toe sluit
sê jou dogs moet ook step
want my dogs smaak attack
ek kan step in jou plek
en dan maak ek jou vrek
die game is ge_lock soos ‘n pitie
ek en alpha maak laat jou dogs gou uit_tap

[producer tag]
“ayo bronni made the beat dope!”

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...