kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lebronni b - alter-ego lyrics

Loading...

[intro]
alpha

[producer tag]
“ayo bronni made the beat dope”

[hook]
jy’t gehoor van alpha, (yeah)
en lebronni b (what!)
nou wie is toxigen, (squaa)
die een wat rappers k!ll (whooo!)
die loverboy is broco
homie, dis my alter egos (hey!)
so ek het nie vrede
die stemme wys my (yeah)
ek moet julle almal rip, (prrrt, prrrt)
hulle is te donker mag nie lig sien (skrrr)
en as ek iemand k!ll
bly dit op repeat (hey!)
nooit dieselfde ego as еk instrumentals beat, heyyy (hеy!)

[verse]
een van die rede hoekom ek ‘n gemors is, (whooo)
ek is te dangerous you better be cautious (d_mn!)
murder die rappers op tracks wat ek feature
my technique is siek soos wat in my thoughts is (hey!)
ek kan jou promise
as ek moet k!ll is my victory flawless (hey!)
die’s nie ‘n hart wat hier binne my bors is, (whooo!)
voel jy die kouete wat binne my core is (whoo!)
die’s wat ‘n god is (d_mn!)
om iemand te bodybag is nou te maklik
gee vir toxigen die honors (hey!)
hier moet jy tips vang soos waiters
van wimpy en dan moet jy wag vir orders (hey!)
al speel jy ook rugby but is nou ‘n rapper
release so aanhoudend maar drop niks (d_mn)
my support is vierkantig en dis vir een rede
om jou kan druk in die corner (skrrr)
jy kan my judge, gee my die ball
three pointers as ek op die court is (splash!)
die naam is alpha en daai sê genoeg
jy kan mos sien dat bronni ‘n god is (skrrr)
die’s pret vir my
om die mense so te fokken torture (yeah!)
so ek kan nie relax of rus
tot wanneer jy dood of wanneer jy gone is (prrrt)
die flow maak nauseous, (yeah!)
die laaitie kan baie mense naar maak (whooo!)
maar eending wat ek jou verseker is
[hook]
jy’t gehoor van alpha, (yeah)
en lebronni b (what!)
nou wie is toxigen, (squaa)
die een wat rappers k!ll (whooo!)
die loverboy is broco
homie, dis my alter egos (hey!)
so ek het nie vrede
die stemme wys my (yeah)
ek moet julle almal rip, (prrrt, prrrt)
hulle is te donker mag nie lig sien (skrrr)
en as ek iemand k!ll
bly dit op repeat (hey!)
nooit dieselfde ego as ek instrumentals beat (hey!)

[verse]
so baie alter egos, ek het nie vrede
die stemme in my kop sê
ek moet julle almal gou laat rus in vrede (whooo!)
ek klink nes ‘n psychopath, (skrrr)
ek is nooit by my volle self (yeah)
en as dit kom by beef
benodig ek nie help (whoowhoa)
hier sal jy rest in peace, (yeah)
bronwyn is ‘n different breed (ooh, whoa)
godd_mn it, laaitietjie ek’s ‘n beast (d_mn!)
het te veel plak, that’s why ek lead (hey!)
ek is in goat mode
maak haar so verlief op die rapper called broco
maak haar bene lam lyk ek gaan vir haar ‘n low blow
santa claus s_x
nou’s die fokken b_tch ‘n hoe, hoe
alpha is back en die laaitie ride solo
sy soek ‘n verhouding en broco is like “no, no!”
ek’s te op en af
lyk ek is ‘n yo_yo
en lebronni b is like, “fok jou!”
[hook]
jy’t gehoor van alpha, (yeah)
en lebronni b (what!)
nou wie is toxigen, (squaa)
die een wat rappers k!ll (whooo!)
die loverboy is broco
homie, dis my alter_egos (hey!)
so ek het nie vrede
die stemme wys my (yeah)
ek moet julle almal rip, (prrrt, prrrt)
hulle is te donker mag nie lig sien (skrrr)
en as ek iemand k!ll
bly dit op repeat (hey!)
nooit dieselfde ego as ek instrumentals beat, heyyy (hey!)

[producer tag]
“ayo bronni made the beat dope”

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...