leah - met jou klere aan lyrics
elke vrou het mos iets wat sy geheim wil hou
sy d-nk aan trou maar sy loop nie met dit op haar mou
en mans is van mars en vrouens van venus
dis waarom almal die hele punt mis
as jy wil kom ek wys jou nou hoe ons verskil
wat is die lekkerste ding om te doen
wat is dan beter beter as soen
wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag
die lekkerste ding om te doen
met jou klere a-a-a-aan
met jou klere a-a-a-aan
elke man wil die heeldag aan jou lippe hang
en raak jy bang net so maklik kan hy jou vervang
en mans is van mars en vrouens van venus
dis waarom almal die hele punt mis
hier’s n plan ek gaan jou wys hoe om n man te vang
wat is die lekkerste ding om te doen
wat is dan beter beter as soen
wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag
die lekkerste ding om te doen
met jou klere a-a-a-aan
met jou klere a-a-a-aan
almal wonder ja maar niemand weet
soos n groot magneet trek ons na mekaar toe
as jy kon hoor wat in my kop aangaan sal jy dalk weer nooit hoef te raai
wat is die lekkerste ding om te doen
wat is dan beter beter as soen
wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag
die lekkerste ding om te doen
met jou klere aan
wat is dir lekkerste ding om te doen
wat is dan beter beter as soen
wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag
die lekkerste ding om te doen
met jou klere a-a-a-aan
met jou klere a-a-a-aan
met jou klere a-a-a-aan
die lekkerste ding om te doen
a-a-a-aan
met jou klere aan
كلمات أغنية عشوائية
- dj bobo - dance into the light lyrics
- half man half biscuit - with goth on our side lyrics
- graham coxon - love you lyrics
- guy mitchell - my heart cries for you lyrics
- gorefest - rise to ruin lyrics
- guild league - incandescent lyrics
- dj bobo - happy birthday lyrics
- half man half biscuit - bob wilson - anchorman lyrics
- graham coxon - light up your candles lyrics
- gorefest - when the dead walk the earth lyrics