
leah sa - nooit alleen كلمات أغنية
jou naam is in my hand geskryf
ek is verslaaf aan jou
ek het jou in my ingedryf
ek kan nie sonder jou
maar die lewe loop sy draaie
elkeen op sy eie paaie
die son het in jou oë gebly
dit was my warmte my hitte
ek het behoort aan iets en êrens
ek was iemand s’n
maar die lewe loop sy draai
elkeen op sy eie paaie
jy is nooit alleen
jy’s nooit alleen
jy is myne, myne
jy is nooit alleen
jy’s nooit alleen
jy is myne, myne
ek was vir solank weggespoel
ek kan nie eers onthou nie
ek was ‘n stukkie van myself
want ek was nеt sonder jou
maar die lewе loop sy draai
elkeen op sy eie paaie
jy is nooit alleen
jy’s nooit alleen
jy is myne, myne
jy is nooit alleen
jy’s nooit alleen
jy is myne, myne
my hart ontplof verslaaf aan jou
ek drink jou in dis nooit genoeg
dit wat ek is was eintlik net joune
ek is nooit alleen want jy’s nog hier
jy tel my op ek kyk vir jou
die wêreld skree maar jy is myne
jy is myne
jy is nooit alleen
jy’s nooit alleen
jy is myne, myne
jy is nooit alleen
jy’s nooit alleen
jy is myne, myne
كلمات أغنية عشوائية
- chokebore - hit me كلمات أغنية
- loretta lynn - blueberry hill كلمات أغنية
- lush - olympia كلمات أغنية
- lynyrd skynyrd - the seasons كلمات أغنية
- lucy kaplansky - one good reason كلمات أغنية
- choir - away with the swine كلمات أغنية
- chris norman - when the indians cry كلمات أغنية
- chokebore - coat كلمات أغنية
- loretta lynn - what sundown does to you كلمات أغنية
- lush - tiny smiles كلمات أغنية