
leah sa - met jou klere aan كلمات أغنية
met jou klere aan lyrics
elke vrou het mos iets wat sy geheim wil hou
sy d_nk aan trou, maar sy loop nie met dit op haar mou
en mans is van mars en vrouens van venus
dis waarom almal die hele punt mis
as jy wil, kom ek wys jou nou hoe ons verskil
wat is die lekkerste ding om te doen
wat is dan beter, beter as soen
wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag
die lekkerste ding om te doen, met jou klere a_a_a_aan
met jou klere a_a_a_aan
elke man, wil nie heeldag aan jou lippе hang
en raak jy bang, net so maklik kan hy jou vervang
en mans is van mars en vrouеns van venus
dis waarom almal die hele punt mis
hier’s ‘n plan, ek gaan jou wys hoe om ‘n man te vang
wat is die lekkerste ding om te doen
wat is dan beter, beter as soen
wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag
die lekkerste ding om te doen, met jou klere a_a_a_aan
met jou klere a_a_a_aan
almal wonder ja, maar niemand weet
soos ‘n groot magneet trek ons na mekaar toe
as jy kon hoor wat in my kop aangaan
sal jy dalk nooit weer hoef te raai
wat is die lekkerste ding om te doen
wat is dan beter, beter as soen
wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag
die lekkerste ding om te doen, met jou klere aan
die lekkerste ding om te doen
is om jou te soen
كلمات أغنية عشوائية
- lil darkie - racist piece of shit anthem كلمات أغنية
- lady kabela - laying and rotting كلمات أغنية
- lil' yung swag bag - honey! i shrunk uncle crackers' turkey! كلمات أغنية
- sempiterno, battle rap - catálogo de batallas de sempiterno كلمات أغنية
- blb fujin - mo money more problems (dj southern syrup version) كلمات أغنية
- felix janosa - the giant washing machine كلمات أغنية
- alphonso kiing - soaring roads (bridges of nightcore) كلمات أغنية
- jdswat - sandra bohorquez كلمات أغنية
- simplejosh - backr00ms كلمات أغنية
- adrian belew - take five deep breaths كلمات أغنية