
leah sa - kannieophoudinkaanjougedagte كلمات أغنية
kannieophoud_nkaanjougedagte lyrics
spore in die sand, foto in my hand
is die sagter kant van my
snare van kitaar speel ook saam my hart
al die woorde binne my
ek weet nie waar dit my gaan bring nie
maar ek’s seker ek kan oor dit sing so
daar’s geen vrae nie
geen nee of ja nie
en niks so waar soos daai
kannieophoud_nkaanjougedagte
daar’s geen uitweg
jy is die een vir my
so gereed vir die onverwagte
ek’s verlief op daai
kannieophoud_nkaanjougedagte
hande om die vuur ek wens net jy was hier
is die sagter kant van my
ek wou dit altyd keer maar ek kan nie meer
alles gee hier binne my
kan ek wil ek sal ek moet nou
en alles wat ek sing is vir jou
daar’s geen vrae nie
geen nee of ja nie
en niks so waar soos daai
kannieophoud_nkaanjougedagte
daar’s geen uitweg
jy is die een vir my
so gereed vir die onverwagte
ek’s verlief op daai
kannieophoud_nkaanjougedagte
as die vuur uitbrand
in die koue sand
kom ek nie eers agter nie
warm binne my
sal ek altyd bly
nooit weer koue nagte nie
daar’s geen vrae nie
geen nee of ja nie
en niks so waar soos daai
kannieophoud_nkaanjougedagte
daar’s geen uitweg
jy is die een vir my
so gereed vir die onverwagte
ek’s verlief op daai
kannieophoud_nkaanjougedagte
كلمات أغنية عشوائية
- sean lee - in my head كلمات أغنية
- pillow queens - delivered كلمات أغنية
- crazy rhino - faith كلمات أغنية
- poplakal - также холодна (also cold) كلمات أغنية
- haan & chan - chance كلمات أغنية
- kevin gates - shoot my shot كلمات أغنية
- blossom dearie - i know the moon كلمات أغنية
- anh khang - cô hàng xóm كلمات أغنية
- resonance (russia) - феникс (fenix) كلمات أغنية
- marielle monis - restraint كلمات أغنية