
leah sa - ek vergewe jou كلمات أغنية
ek vergewe jou lyrics
jy weet jy maak my so kwaad
as jy nie luister as ek praat
maar hoe kan ek jou ooit kwalik hou
want jy’s prakties gebou
elke stuk en deel van jou
want dis hoe jy my op die grond kry
maar ek vergewe, gewe, gewe jou, whoah_oh_oh
net vir jou, net vir jou
ja ek vergewe, gewe, gewe
‘n duisend keer en meer net vir jou
whoah_oh_oh net vir jou
jy’s kompleet ongewoon
ek ken jou lyf van kop tot toon
en daar’s geen twyfel
ek verstaan jou
jy’s my goed, jy’s my sleg
jy’s my waar en jy’s my weg
en al verskil ons staan ons op gеlyke grond
maar ek vergеwe, gewe, gewe jou, whoah_oh_oh
net vir jou, net vir jou
ja ek vergewe, gewe, gewe
‘n duisend keer en meer net vir jou
whoah_oh_oh net vir jou
nou’s dit net ons kaalvoet op die strand
vergeet van gisteraand
ons lewe vir aande soos vanaand
en als wat my van jou pla gooi ek vir die maan
dis iets wat net die liefde sal verstaan
whoah_oh_oh net vir jou
en ek vergewe, gewe, gewe jou, whoah_oh_oh
net vir jou, net vir jou
ja ek vergewe, gewe, gewe
‘n duisend keer en meer net vir jou
whoah_oh_oh net vir jou
كلمات أغنية عشوائية
- just loud - ghost كلمات أغنية
- arno - je veux vivre كلمات أغنية
- idaho - memorial day كلمات أغنية
- meneguar - wounded knee كلمات أغنية
- dejected - banda كلمات أغنية
- betta lemme - everytime we touch كلمات أغنية
- smok1ee pok1ee - cartel كلمات أغنية
- eppic - all new كلمات أغنية
- bawal clan - sincerely yours كلمات أغنية
- the bosshoss - backdoor man كلمات أغنية