
leah sa - as dit verby is كلمات أغنية
as dit verby is lyrics
elke nou, nou en dan
kom iemand wat jou verstaan
hy tel jou op hou jou vas
en dan laat hy jou weer gaan
en soos ‘n mooi melodie
wat in die geraas verdwyn
speel jy my, speel jy ons
en jou selfsug los net pyn
en hoe verduidelik ‘n mens wat verlore is
hoe begrawe jy iets wat nog lewendig is
dit raak stil as die liefde verby is
en nou kan jy sien hoe die trane net om jou val
kan jy hoor hoe praat die mense ‘n vreemde taal
dit sink in as die liefde verby is
elkе dan, dan en wan
kry jy krag om op te staan
jy sit jou hart op ‘n rak
en hoop iemand siеn dit raak
en nes ‘n lam vasgevang
hoop die wolwe slaap vanaand
maar wat’s die kans as ek huil
dat ek nie iemand wakker maak
en hoe verduidelik ‘n mens wat verlore is
hoe begrawe jy iets wat nog lewendig is
dit raak stil as die liefde verby is
en nou kan jy sien hoe die trane net om jou val
kan jy hoor hoe praat die mense ‘n vreemde taal
dit sink in as die liefde verby is
en alles raak al minder
soos die stilte van jou skinder as jy slaap
dit meen en wat jy weet wat erger is
dis as die liefde moet vergaan
en hoe verduidelik ‘n mens wat verlore is
hoe begrawe jy iets wat nog lewendig is
dit raak stil as die liefde verby is
en nou kan jy sien hoe die trane net om jou val
kan jy hoor hoe praat die mense ‘n vreemde taal
dit sink in as die liefde verby is
كلمات أغنية عشوائية
- andy burrows - shaking the colour كلمات أغنية
- toby lightman - don't wake me كلمات أغنية
- daniel norgren - though it aches كلمات أغنية
- damion davis - linewand كلمات أغنية
- terry presume - thinking too much كلمات أغنية
- teejayflow - the crossroads كلمات أغنية
- slow pain - ain't never gonna stop كلمات أغنية
- mark gerlai - let's just stay in touch كلمات أغنية
- trae tha truth - had enough كلمات أغنية
- leevi and the leavings - västerås كلمات أغنية