
laurika rauch - beste vriende كلمات أغنية
soos
middernagstiltes
en lomerige winde
en nog baie meer
soos
‘n aand met helder sterre
en die soet geur van blomme
so voel ek oor jou
maar verskoon my tog as ek droogmaak
en jy my nie mooi verstaan nie
want met ‘n vriend soos jy
maak dit tog regtig nie saak nie
soos
‘n dop met baie ys in
james phillips in die bas_m_nt
en nog baie meer
en soos
wêreldbekerrugby
en baywatch op die tv
so voel ek oor jou
maar verskoon my tog as ek droogmaak
en jy my nie mooi verstaan nie
want met ‘n vriend soos jy
maak dit regtig nie saak nie
soos
‘n middernagstilte
en lomerige winde
en nog baie, baie meer
en soos
‘n aand met helder sterre
en die soet geur van blomme
so voel ek oor jou
maar verskoon my tog as ek droogmaak
en jy my nie mooi verstaan nie
want met ‘n vriend soos jy
maak dit tog regtig nie saak nie
soos
‘n dop met baie ys in
james phillips in die bas_m_nt
en nog baie, baie meer, baie meer
soos
wêreldbekerrugby
my soapies op die tv
so voel ek oor jou
maar verskoon my tog as ek droogmaak
en jy my nie mooi verstaan nie
want met ‘n vriend soos jy
maak dit tog regtig nie saak nie
ons is anders maar tog dieselfde
o, ek is ek
en jy is my beter helfte
ons was miskien een in ‘n vorige lewe
maar nou is dit om’t ewe
die helfte
of dieselfde
dit maak nie rêrig saak nie
middernagstiltes
maak nie rêrig saak nie
‘n aand met helder sterre
maak nie rêrig saak nie
en nog baie, baie meer
dit maak nie rêrig saak nie
كلمات أغنية عشوائية
- a new violet - runaway كلمات أغنية
- country dons - untitled 021kid collab* كلمات أغنية
- killean - okay then كلمات أغنية
- bassey t - los ings (interlude) كلمات أغنية
- your #1 producer - house (track + message) كلمات أغنية
- sullivan - melanoma lullaby كلمات أغنية
- fred page - bad ideas كلمات أغنية
- saint dx - jamais vu le jour كلمات أغنية
- tek time - gondola كلمات أغنية
- veezy the virgo - no way كلمات أغنية