kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

kurt darren – alleen leen leen كلمات اغاني

Loading...

allen leen leen
dit reen reen reen
buite waai die windjie dat die honde huil
waai my weg sy maak my mal
nou loop ek maar die paadjie – alleen leen leen
stap ek deur die storm – dit reen reen reen
buite waai die windjie dat die honde huil
waai my weg sy maak my mal
o daar’s n girl wat staan sy maak my mal
ja daar’s n girl wat staan ek gaan haar haal
sy het net daar gestaan sy het nou weg gegaan
hier sit ek nou alleen soos die man op die maan
o daar’s n wind wat waai hy ken my naam
ja daar’s n wind wat waai hy vat my saam
hy het haar weg gewaai hy het my omgedraai
haar bek het my gepik en sy gaan koning kraai
nou loop ek maar die paadjie – alleen leen leen
stap ek deur die storm – dit reen reen reen
buite waai die windjie dat die honde huil
waai my weg sy maak my mal
alleen leen leen
dit reen reen reen
buite waai die windjie dat die honde huil
waai my weg sy maak my mal
o daar’s n lied wat speel ek kan dit hoor
ja daar’s n lied wat speel ek is getoor
o daar’s n lied wat speel en ek ken elke reel
daai liedjie was vir haar sy het my hart gesteel
o daar’s n ster wat skyn hy vang my oog
ja daar’s n ster wat skyn die ster is hoog
hy was nog altyd daar hy sal nog altyd skyn
maar more kom die son en my ster verdwyn
nou loop ek maar die paadjie – alleen leen leen
stap ek deur die storm – dit reen reen reen
buite waai die windjie dat die honde huil
waai my weg sy maak my mal
nou loop ek in die strate en huil huil huil
loop ek deur die modder ek’s vuil vuil vuil
buite waai die windjie dat die honde huil
waai my terug sy maak my mal
altyd sal ek staan – alleen leen leen
ek ken nie eers haar naam – dit reen reen reen
more is ek bo ek moet net glo
waai my terug sy maak my mal
nou loop ek maar die paadjie – alleen leen leen
stap ek deur die storm – dit reen reen reen
buite waai die windjie dat die honde huil
waai my weg sy maak my mal
nou loop ek in die strate en huil huil huil
loop ek deur die modder ek’s vuil vuil vuil
buite waai die windjie waar die honde huil
waai my weg sy maak my mal
waai my terug sy maak my mal
waai my terug sy maak my mal

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...