kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

koos kombuis – lady van die bo dorp كلمات اغاني

Loading...

ek kuier in jou voorhuis tussen mikrogolwe se gesuis
jou pa rook pyp, jou ma is kuis and each status symbol’s in it’s place
julle kennis en kultuur, die wys in elke meubelstuk se prys
jou broer studeer nou in parys, jou ouma maak groentesop en vleis
die bediende is ‘n mental case in die nuut her-ontwerpte hout kombuis
ek het jou op koelbaai ontmoet met “frankie goes to hollywood’
met ons eerste soen was ek vol moed, al was my klere vol stof en roet
van langstraat, hillbrow en goodwood, daar was olie vlekke op my hoed
en my hande was vreemd en benoud op jou sagte lyf, jou asem soet
jou aksent en jou mooimaak goed, teen al die ander was jy tog te cute
koortjie:
jy’s my lady van die bodorp, jy verstaan
my lady van die bodorp na wie ek snags kan gaan
jy’s my quality en cl-ss, jy maak liefde sonder om te raas
ek maak nooit weer ‘n ander p-ss
toe het ek julle buurt leer ken, almal was mal of into zen
ge-patchde t-shirts, jeans, hang-ten, in elke sweater sak ‘n blink vulpen
almal smile so vriendelik en vra my wie’s nou sonder pen
nou’s ek nimmer meer alleen, want ek weet ek het jou hart gewen

hulle ken van cl-ssics en jacques brel, hulle weet hoe om bordeaux te spel
hulle lees boeke soos “een vir azazel’, en gesels oor sar se private h-ll
hulle is vriendelik as jy hulle bel om jou al die nuutstes te vertel
van so en so se “kiss, don’t tell’, jou paspoort is jou ryk, wit vel
selfs die proffessore is jou pãªl, dis so anders as in brackenfell
koortjie
daar is baie ander net soos jy, wat met hulle j-panese tape-decks ry
wat partytjies hou en warm vry op champagne breakfasts en cabernet
en almal gaan ryk erf soos jy, elkeen dra tekkies en ‘n oorhang trui
hulle gesprekke gaan oor fuifery, wind surfers, sauna’s en perdry
hulle doen kursusse in pottebakkery, en ken die werk van claude monet
my lady van die bodorp, dit promise ek vir jou,
solank jy straight bly, sal ek altyd van jou hou
my liefde sal jy nooit berou, ek sou al gewaai het as ek wou
maar ek is moeg van swart en blou, ek kom nog onlangs uit die kou
met j-ssakke wat toppers binne hou, hoe kan ek weggaan, selfs al sou so iets gebeur?
laters of nou, wie anders kan ek in my hart vashou?
koortjie

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...