kurt darren - voorwaarts mars كلمات الأغنية
so voorwaarts mars my in jou lewe in
voorwaarts mars laat ons ‘n ding begin
ek soek jou beste gee vir my
jy gaan my nie onderkry
wys vir my net wat jy het
om so te lyk is teen die wet
kom staan op aandag staan opsy
jy wil mos staan en loer vir my
ek sien jy lei my om die bos
dit gaan jou nog baie kos
so voorwaarts mars my in jou lewe in
voorwaarts mars laat ons ‘n ding begin
ek voel die ritme gee jou hart vir my
voorwaarts mars ek het jou pas gekry
so voorwaarts mars voorwaarts mars
laat ons ‘n ding begin
ek voel die ritme gee jou hart vir my
voorwaarts mars ek het jou pas gekry
ek het iets van jou gehoor
jy het mos jou hart verloor
is dit ek of is dit jy
wie is om die bos gelei
jy het my ‘n les geleer
ek gee nou oor jy’s in beheer
staan nou op dis nie ‘n drill
jy kan doen net wat jy wil
كلمات أغنية عشوائية
- romhac - emotional closer كلمات الأغنية
- kubaczus - urok كلمات الأغنية
- young beautiful in a hurry - nerd before birds كلمات الأغنية
- the crazy world of arthur brown - muscle of love كلمات الأغنية
- menti9 - кипит кровь (blood boil) كلمات الأغنية
- nia la vey - do u wanna? (remix) كلمات الأغنية
- ilyrag! - stayinyolane كلمات الأغنية
- thc - vadinkim tai mainais كلمات الأغنية
- wilfred n & the grown men / wilfred kozub - knocking down the door كلمات الأغنية
- kodi green & seiren - 어디야?ㅠㅡㅠ (where is love?) كلمات الأغنية