kurt darren - so 'n bek kort jam كلمات الأغنية
ek sien jy sit en loer na die dansvloer.
jy sien my, kom naby.
ek wil elke snaar in jou hart roer.
ek sien jou nader skuif.
ek vat jou aan jou hand en ek draai jou, verby my.
toe gly jy.
vang jou in my arms toe sê jy:
“dis lekker hier by jou”
jy sê dis lekker hier by my.
jy sê dis lekkerder verby.
jy lek jou lippe af.
en so ‘n bek kort jam.
kom sê dit nog ‘n keer vir my.
kom sê dis lekkerder verby.
jy lek jou lippe af.
en so ‘n bek kort jam.
oh-oh-oh-oh-hi-oh.
hey-oh
hey-oh
oh-oh-oh-oh-hi-oh.
so ‘n bek kort jam.
oh-oh-oh-oh-hi-oh.
hey-oh
hey-oh
oh-oh-oh-oh-hi-oh.
so ‘n bek kort jam.
ek trek jou ‘n bietjie nader na my toe.
nou nader, sê jy toe.
dis nou net ek en jy en die dansvloer.
en jou hart klop teenaan my.
jy kyk toe hoe lyk jy en vra my.
“gaan jy bly of gaan jy ry”?
ek kyk toe bietjie dieper antwoord.
ek’s heelaand hier vir jou.
jy sê dis lekker hier by my.
jy sê dis lekkerder verby.
jy lek jou lippe af.
en so ‘n bek kort jam.
kom sê dit nog ‘n keer vir my.
kom sê dis lekkederr verby.
jy lek jou lippe af.
en so ‘n bek kort jam.
oh-oh-oh-oh-hi-oh.
hey-oh
hey-oh
hey-oh
oh-oh-oh-oh-hi-oh.
so ‘n bek kort jam.
oh-oh-oh-oh-hi-oh.
hey-oh
hey-oh
hey-oh
oh-oh-oh-oh-hi-oh.
so ‘n bek kort jam.
jy’s die soetste woorde op jou tong.
jy praat so mooi vir my.
jy’t die soetste woorde op jou tong.
jy praat jou mond verby.
maar jy.
maar jy.
maar jy.
ja, jy …
jy sê dis lekker hier by my.
jy sê dis lekkerder verby.
jy lek jou lippe af.
en so ‘n bek kort jam.
kom sê dit nog ‘n keer vir my.
kom sê dis lekkerder verby.
jy lek jou lippe af.
en so ‘n bek kort jam.
jy sê dis lekker hier by my.
jy sê dis lekkerder verby.
jy lek jou lippe af.
en so ‘n bek kort jam.
kom sê dit nog ‘n keer vir my.
kom sê dis lekkerder verby.
jy lek jou lippe af.
en so ‘n bek kort jam.
oh-oh-oh-oh-hi-oh.
hey-oh
hey-oh
hey-oh
oh-oh-oh-oh-hi-oh.
so ‘n bek kort jam.
oh-oh-oh-oh-hi-oh.
hey-oh
hey-oh
hey-oh
oh-oh-oh-oh-hi-oh.
so ‘n bek kort jam.
so ‘n bek kort jam.
so ‘n bek kort jam …
كلمات أغنية عشوائية
- afrika bambaataa & soulsonic force - they made a mistake كلمات الأغنية
- aesthetic pleasure - lost كلمات الأغنية
- المجعلك - sangolia - al mujalak كلمات الأغنية
- raw teknik - wack rapper كلمات الأغنية
- veysel - intro (audiovisuell) كلمات الأغنية
- o.s.t.r. - ból doświadczeń كلمات الأغنية
- artificial christian - missing you more كلمات الأغنية
- -m- (chanteur) - solidarité كلمات الأغنية
- james hearne - eight-state arms كلمات الأغنية
- remy ma - dying to be me كلمات الأغنية