
kurt darren - meisie meisie كلمات أغنية
ek weet sy’s altyd daar
maar hoe vertel ek haar
sy’s die rede ek dans soos die wind
man ja, ek weet ek staar
o maar sy maak my klaar
in my hart voei ek weer soos ‘n kind
koor:
meisie meisie jy’s deei van my lewe
mooiste meisie van verlangebaan
meisie meisie ek sien jou ek bewe
mooiste meisie van verlangebaan
meisie meisie prinses van die dansvloer
mooiste meisie van verlangebaan
meisie meisie ek voei hoe my hart roer
mooiste… meisie…
ek weet daar’s altyd hoop
ek sal haar paadjie loop
sy’s die rede ek dans in die reën
en toe sy my gewaar
het ek geweet ek’s daar
sy’s die enigste sy is die een
nou loop ons sy aan sy
en sy is lief vir my
hand aan hand dans ons saam in die reën
sy het my hart verlei
maar sy’t haar man gekry
sy’s die enigste sy is die een
كلمات أغنية عشوائية
- william sterndale bennett - maienthau كلمات أغنية
- mata - intro كلمات أغنية
- мельница (melnitsa) - далеко (far away) كلمات أغنية
- lumen - гореть (live) (to burn) (2024) كلمات أغنية
- shiv-r - asylum (drag remix by the ladder) كلمات أغنية
- sanjii - l'infini كلمات أغنية
- nusky - like a bird كلمات أغنية
- dracks meckanickz - boomerang كلمات أغنية
- kubilay karça - yoluma taş koydular كلمات أغنية
- ricardo arjona - gritas كلمات أغنية