
kurt darren - engel, ek sal jou saamvat كلمات أغنية
Loading...
ek kort n vakansie, ek kort dit nou
droom van sak pak, petrol trap, spring in
maak gou, hier’s al my spaargeld, die jaar het my beroof, gooi joune in die blik, ontspan
deur gan groot
ooh, sit hom in rat, trap hom op die langpad,
deur die mooi land saam met jou.
ek wil net wegkom van die stad, ek wil net ry
erens en stop langs die pad, ek wil die sterre in die donker sien brand, kom saam met my,
engel ek sal jou saamvat.
كلمات أغنية عشوائية
- the wind whistles - gold fever كلمات أغنية
- pv nova - les mots كلمات أغنية
- inno thakid - dreamin' كلمات أغنية
- alkaline trio - we've had enough كلمات أغنية
- wavvyboi - high for this (remix) كلمات أغنية
- dirtytvlk - love struck كلمات أغنية
- valiant vermin - online lover كلمات أغنية
- tvxq - rainbow كلمات أغنية
- in tha umbra - the swan كلمات أغنية
- obk - contradicción كلمات أغنية