kontras - parafien paradys كلمات الأغنية
ons bly in ‘n parafien paradys
enige oomblik kan die hele plek aan die brand slaan
dis tyd dat die leiers weer begin lei
dit is nie ons nie maar ons stook dit aan die brand
die vlamme brand jou en vir my
ons is poes dom as ons d_nk ons gaan hier uitkom
neem my nie teen my sin daarheen nie
maar ek sal gaan want die dw_ng rus sterk op my
sterk op my
sterk op my
ons almal is ‘n kontras
ons haat die dinge wat ons self die meeste doen
ons is mos die kontras
word dit al van kleintyd af geleer in geskiedenis
ons almal is ‘n kontras
ons haat die dinge wat ons self die meeste doen
ons is mos die kontras
word dit al van kleintyd af geleer in geskiedenis
in hierdie land van vingers wys
raak ons harte so koud soos ys
in hierdie tyd van mismoedigheid
staan die media en buit ons foute uit
haal eers die balk uit jou eie oog
goeie mens wat altyd onskuld betoog
bring jou rivier van leuens na die muur
waar almal skuil want dis mos veilig hier
veilig hier
veilig hier
ons almal is ‘n kontras
ons haat die dinge wat ons self die meeste doen
ons is mos die kontras
word dit al van kleintyd af geleer in geskiedenis
ons almal is ‘n kontras
ons haat die dinge wat ons self die meeste doen
ons is mos die kontras
word dit al van kleintyd af geleer in geskiedenis
in geskiedenis

كلمات أغنية عشوائية
- daniel jonasson - vårt sista farväl كلمات الأغنية
- the neologist - let this river flow كلمات الأغنية
- riven - shinobi way كلمات الأغنية
- greyson chance - hemingway, 74 rue de cardinal كلمات الأغنية
- a-ha - you have what it takes (radio edit) كلمات الأغنية
- dinah washington - shuckin' and jivin' كلمات الأغنية
- blaine holcomb - lessons كلمات الأغنية
- шеdа (sheda) - black van كلمات الأغنية
- sarah rose - petals كلمات الأغنية
- rhymastic - thêm đứa nữa كلمات الأغنية