
kontras - middelklas middelman كلمات أغنية
skep my eie droomland, ‘n wonderwerk wêreld
wek my eie energie op, maar kom nooit nêrens
voorgee vergifinis vernietig my siel
ek moet twee keer kyk om myself in die spieël te sien
my mure hoog gebou, oorlewingsmeganisme melodie
vreemde verandering, breek nie bande nie
somer sonder sondes lanklaas gesien
jou groenhuisgasse verlaat nie my atmosfeer nie
middelklas middelman
my middelvinger vasgevang
middelklas middelman
my middeljare misbeplan
kaalvoet kunsprojek, nou net normaal
skakel in die sterrestelsel, noemingswaardig neutraal
teveel terugslae trotseer sonder rede
ek moet ophou vasklou aan ‘n gebroke verlede
werk ek vir ‘n lewe, of lewe ek vir ‘n werk?
die dae is genommer, vervaldatums beperk
die drome dreun soos n brander
ek sukkel steeds om te verander
middelklas middelman
my middelvinger vasgevang
middelklas middelman
my middeljare misbeplan
كلمات أغنية عشوائية
- dave east - eyes on me كلمات أغنية
- maihuen de los angeles - que el dia tenga mas horas كلمات أغنية
- cara morrison - yo sigo aquí كلمات أغنية
- omenxiii - ice كلمات أغنية
- the mowgli's - arms & legs كلمات أغنية
- baby jay - nicotine كلمات أغنية
- lions head - firecracker كلمات أغنية
- charlie puth - i suck at writing كلمات أغنية
- crowbar - plasmic and pure كلمات أغنية
- esham - xanthium كلمات أغنية