
kontras - iets is fokken fout met my كلمات أغنية
ek is die groot verwagting van die aand
wat hang soos vuil wasgoed op die draad
reflekteer soos ‘n dier se oog voor ‘n kar
gevang in die koplig van wat aangaan
moue oprol voor ons val in die modder
ons moet opstaan voordat ons kan vorder
eendag sal ons terug kan kyk en kan lag
maar vir nou eers moet ons bietjie afkak
so rol my op en rook my klaar
die nag is donker en vol gevaar
ek loop soms net by jou verby
ek weet iets is fout
let’s is fokken fout met my
so rol my op en rook my klaar
die nag is donker en vol gevaar
ek loop soms net by jou verby
ek weet iets is fout
let’s is fokken fout met my
te veel mores, nou is wat ons verloor
nooit weer nie, een keer te veel gehoor
ek is bang as ek bel dan tel jy op
ek praat eerder met die stem in my kop
besmet my met die gees van anargie
soek jouself tot jy sukkel om te sien
eendag sal ons terug kan kyk en lag
maar vir nou eers moet ons bietjie afkak
so rol my op en rook my klaar
die nag is donker en vol gevaar
ek loop soms net by jou verby
ek weet iets is fout
let’s is fokken fout met my
so rol my op en rook my klaar
die nag is donker en vol gevaar
ek loop soms net by jou verby
ek weet iets is fout
let’s is fokken fout met my
met my
so rol my op en rook my klaar (rol my op)
die nag is donker en vol gevaar (rook my klaar)
ek loop soms net by jou verby (die nag is donker)
ek weet iets is fout (vol gevaar)
let’s is fokken fout met my
so rol my op en rook my klaar (rol my op)
die nag is donker en vol gevaar (rook my klaar)
ek loop soms net by jou verby (die nag is donker)
ek weet iets is fout (vol gevaar)
let’s is fokken fout met my
so rol my op en rook my klaar
die nag is donker en vol gevaar
ek loop soms net by jou verby
ek weet iets is fout
let’s is fokken fout met my
so rol my op en rook my klaar
die nag is donker en vol gevaar
ek loop soms net by jou verby
ek weet iets is fout
lets is fokken fout met my
met my
met my
met my
so rol my op en rook my klaar
die nag is donker en vol gevaar
ek loop soms net by jou verby
ek weet iets is fout iets is fokken fout met my
كلمات أغنية عشوائية
- banville marching band - as the stars turned grey she look at me in silence كلمات أغنية
- naif - dia adalah pusaka sejuta umat manusia yang ada di seluruh dunia كلمات أغنية
- jean-louis murat - molly كلمات أغنية
- gord downie - mystery كلمات أغنية
- grizzly saint - maniacal mind كلمات أغنية
- joseph habedank - jailbreak كلمات أغنية
- madeintyo - showin love كلمات أغنية
- the jury (band) - who dat? كلمات أغنية
- $kinnykk - отдохни (have a rest) كلمات أغنية
- fergus & geronimo - "the roman stuff is where it's at" كلمات أغنية