
kingteezy10 - wat is liefde? كلمات أغنية
t__zy _ wat is liefde
chorus
amal praat van die liefde
ma niemand kan my se wats di waarde van liefde
se my verstaan jy die liefde
kom ons kyk gou na di dade in diepte
verse 1
wat is liefde
wat isi meaning
isit iets wat jy net se
sonder feeling
ek glo di rede
isi so deep nie
isit so moeilik vi mense
om nie te te cheat nie
di wiel draai
ek pas altyd dai een se skoene an
hoe sou ek gevoel it
as sy it an my gedoenit man
die energy wat jy uitgee
sal jy wee ontvang
dis god se plan
met elke stap soos jy deur dit gaan
wat is liefde?
kan a man it an vang?
isit a sieke
wat in amal van os in bestaan
is ek a victim?
ek het laaskeer my vingers verbrand
kyk dit in diepte
dan gaan jy dit beter verstaan
chorus
amal praat van die liefde
ma niemand kan my se wats di waarde van liefde
se my verstaan jy die liefde
kom ons kyk gou na di dade in diepte
verse 2
wat is liefde
se betiekenis
behalwe vidi woord
kom da feelings met dit wat dieper is
te ingewikkeld vidi jongspan
want sommige kinnes
laat dit ook by verkeerde jongens omgan
al my numbas lat my tong brand
ek sit my feelings in my tracks
nou voel ek naked inmy songs, man
ma dai is liefde
ek hou it 100 vimy fans
sodat hulle ook kan relate
met my in diepte
en liefde vang jou altyd omkant
en as jy mors in a verhouding
kanj netso goed a bom plant
en as jy dit beleef it
focus opi positive
da is iets watj geleer it
chorus
amal praat van die liefde
ma niemand kan my se wats di waarde van liefde
se my verstaan jy die liefde
kom ons kyk gou na di dade in diepte
كلمات أغنية عشوائية
- odondrugs - dreams كلمات أغنية
- denzel curry - psycho كلمات أغنية
- pro teens - mona 2 كلمات أغنية
- xiihab - clear my mind كلمات أغنية
- blossom caldarone - 1964 كلمات أغنية
- fabian beerli - pop this pill كلمات أغنية
- dj a.n. - not afraid - كلمات أغنية
- bring me the horizon - shadow moses (traduzione italiana) كلمات أغنية
- izzy stradlin and the ju ju hounds - take a look (at the guy) كلمات أغنية
- willis - when the fire starts كلمات أغنية