
karlien van jaarsveld - trou met my lyrics
[vers 1]
ek gaan nie weer verby ‘n juweliersplek stap
sonder om te pas, te prys en te beplan
ek gaan nie weer ‘n rok laat aanpas of laat uitknip
net om te sien hoe mooi dit in my kas moet hang
ek gaan nie weer jou ma se wenresepte aanleer
enn uitprobeer net om my vingers te verbrand
ek gaan nie weer die hele land en meer gaan platry
net om te sien hoe vol is alles uitbespreek? (en ek)
{koor]
en ek gaan nie weer op my knieë neerval en maak soos jou (en ek)
en ek gaan nie weer my mond verby praat
en jou maak en jou vra om met my te trou
trou met my, trou met my
[vers 2]
ek gaan nie weer ‘n hele gastelys laat opstel
net om die week daarna die mense terug te bel
ek gaan nie weer ‘n naweek saam jou in die bos kamp
net om geswikte enkel ringloos uit te stap (en ek)
{koor]
en ek gaan nie weer op my knieë neerval en maak soos jou (en ek)
en ek gaan nie weer my mond verby praat
en jou maak en jou vra om met my te trou
[instrumenteel]
[sloot]
en ek gaan nie weer op my knieë neerval en maak soos nou (en ek)
en ek gaan nie weer my mond verby praat
en jou maak en jou vra om met my te trou
en ek gaan nie weer op my knieë neerval en maak soos jou (en ek)
en ek gaan nie weer my mond verby praat
en jou maak en jou vra om met my te trou
trou met my, trou met my
كلمات أغنية عشوائية
- fredo - don't cry lyrics
- kidz bop kids - vogue lyrics
- angela forero - vete lyrics
- dreamdnvr - slow it down lyrics
- ボンジュール鈴木 (bonjour suzuki) - close to me lyrics
- chaze sharp - armageddon day lyrics
- simon finn - laughing 'til tomorrow lyrics
- footings - ordinary night lyrics
- freshman 15 - anywhere but here lyrics
- outwild - one night lyrics