
karlien van jaarsveld - opstaan lyrics
[vers 1]
almal weet ek hou nie van baklei nie
hierdie blame game was nog nooit vir my nie
en ek weet ek het gesê dat ek sal opstaan vir myself
maar almal weet ek hou nie van baklei nie
[voorkoor]
daar’s iets op my hart wat ek nie bely nie
maar nog ‘n gesprek gaan ons nie bevry nie
en ek weet ek het gesê dat ek sal opstaan vir myself
ek sal opstaan vir myself
[koor]
kan jy hoor in jou oor
slaap daaroor
sing die engele koor
geen meer trane
oggend andеr
geen meer skade
weke maandе
[voorkoor]
almal weet ek hou nie van baklei nie
ek het nie hierdie krag om met jou te stry nie
en ek weet ek het gesê dat ek sal opstaan vir myself
ek sal opstaan vir myself
[brug]
ek sal opstaan vir myself
ek sal opstaan vir myself
ek sal opstaan vir myself
ek sal opstaan vir myself
ek sal opstaan vir myself
ek sal opstaan vir myself
ek sal opstaan vir myself
[slot]
kan jy hoor in jou oor
slaap daar oor
sing die engele koor
ek sal opstaan vir myself (kan jy hoor)
ek sal opstaan vir myself (in jou oor)
ek sal opstaan vir myself (slaap daar oor)
ek sal opstaan vir myself (sing die engele koor)
ek sal opstaan vir myself (trane)
ek sal opstaan vir myself (ander)
ek sal opstaan vir myself (skade)
ek sal opstaan vir myself (maande)
en ek weet ek het gesê dat ek sal opstaan vir myself
maar almal weet ek hou nie van baklei nie
Random Lyrics
- chriscredible - fame hungry lyrics
- claude debussy - le tombeau des naïades lyrics
- isaacjacuzzi - tesla lyrics
- kim petras - fade away lyrics
- spit syndicate - triple j hip hop show freestyle lyrics
- time of orchids - the only thing lyrics
- planet booty - smack it lyrics
- azure the paradox - upgrade 2 lyrics
- k trap - all year lyrics
- b3b3' - threat lyrics