
karlien van jaarsveld - masker كلمات أغنية
[vers 1]
daar’s al soveel keer vir my gesê ek is nie mooi nie
daar’s al soveel keer oopgemaak en nie ingenooi nie
maar die sleg maak sterk
die seer maak goed
mhm
toe het ek jou ontmoet
[voorkoor]
saam met jou het ek geleer om nie myself te steur nie (om nie myself te steur nie)
want die vingers wat na my toe wys maak nie meer seer nie (maak nie meer seer nie)
ek kry my skuiling hier
hier by jou
want jy haal jou masker af vir my
[koor]
ek is mooi genoeg vir jou (mooi genoeg vir jou)
ek is goed genoeg vir jou (goed genoeg vir jou)
want by jou haal ek my masker af
om myself te wys vir jou
[vers 2]
kan ‘n mens ooit vergeet sonder vergewe (sonder vergewe)
elke mens het sy eie storie dis die lewe (dis die lewe)
maar jy moet glo
en aanhou weet
die antwoord lê diep binne jou
[koor]
ek is mooi genoeg vir jou (mooi genoeg vir jou)
ek is goed genoeg vir jou (goed genoeg vir jou)
want by jou haal ek my masker af
om myself te wys vir jou
dit is wie ek is by jou (wie ek is by jou)
jy’s die een wat my sal regop hou (een wat my sal regop hou)
want by jou haal ek my masker af
om myself te wys vir jou
[brug]
hier’s ek nou gekleë in net die waarheid
net die vlees en bloed wat na jou kyk
en jou masker word net nog ‘n masker
soms vergeet jy hoe jy lyk (lyk, lyk)
[slot]
ek is mooi genoeg vir jou (mooi genoeg vir jou)
ek is goed genoeg vir jou (goed genoeg vir jou)
want by jou haal ek my masker af
om myself te wys vir jou
dit is wie ek is by jou (wie ek is by jou)
jy’s die een wat my sal regop hou (een wat my sal regop hou)
want by jou haal ek my masker af
om myself te wys vir jou
كلمات أغنية عشوائية
- perry farrell - happy birthday jubilee (reprise) كلمات أغنية
- dimebag plugg - trap protect كلمات أغنية
- free parking! - volcano in my heart كلمات أغنية
- harvest (band) - burn me with your love كلمات أغنية
- jean-louis murat - la légende dorée كلمات أغنية
- that handsome devil - disco city كلمات أغنية
- gulu gulu - goofy lit feat. t-money, juju, fish, brother yoyo, and markymark كلمات أغنية
- hesam steps - mafiyae makhfi كلمات أغنية
- nye tider - hun vil ha en neger كلمات أغنية
- cirith gorgor - firestorm apocalypse - the coming of a greater era كلمات أغنية