
karlien van jaarsveld - lief lyrics
[vers 1: jacob swann]
my vrese is vergete
met jou hier aan my sy
ek is seker, als is beter
as jy vertoef by my
[koor: jacob swann]
ek het jou lief
lief
hoe lief is jy vir my?
genoeg is goed genoeg
dis goed genoeg vir my
ek het jou lief
lief
hoe lief is jy vir my?
genoeg is goed genoed
dis goed genoeg vir my
[vers 2: karlien van jaarsveld]
miskien praat ek te vinnig
dis ‘n moontlikheid
maar ek bemin jou innigheid
ek wens ek kon jou wys
[koor: albei, karlien van jaarsveld]
ek het jou lief
lief
hoe lief is jy vir my?
genoeg is goed genoeg
dis goed genoeg vir my
ek het jou lief
lief
hoe lief is jy vir my?
genoeg is goed genoed
dis goed genoeg vir my
[brug; albei, jacob swann]
maar sien jy ek staan
nogsteeds hier voor jou deur
so deurmekaar na alles wat gebeur het
al wat ek vra
is dat jy nooit vergeet
hoe dit was toe
ons net ons kon wees
[slot: albei]
ek het jou lief
lief
hoe lief is jy vir my?
genoeg is goed genoeg
dis goed genoeg vir my
ek het jou lief
lief
hoe lief is jy vir my?
genoeg is goed genoed
dis goed genoeg vir my
كلمات أغنية عشوائية
- glass tides - alone lyrics
- hale - the end lyrics
- filipe catto - canção de engate lyrics
- aziz mian - ya nabi ya nabi lyrics
- tres dedos - a mi lado lyrics
- cyhi the prynce - get yo money lyrics
- jpaulished - go back lyrics
- lynda - l'amour ne suffit pas lyrics
- supermassive feat. efix & smogy - the one lyrics
- mexican institute of sound - cumbia bomba lyrics