
karlien van jaarsveld - hoor hoe raas die stilte كلمات أغنية
[vers 1]
bly net stil
hou jou mond vir ewig toe
word gesê maar wys my hoe
mens net stilbly, met als om ons verkeerd
bly ek stil, hou geheime teen my wil
as ek alles sou onthul
sal ek vry wees en die vrese in my stil
[koor]
ek wil dit skree
wil dit skree, wil dit aanhou skree
ek wil dit gil
wil dit gil, ja die hele spul
hoor hoe raas die stilte
hoor hoe raas die stilte
ek wil dit skree
wil dit skree, wil dit aanhou skree
ek wil dit gil
wil dit gil, maak dit geen verskil?
hoor hoe raas die stilte
hoor hoe raas die stilte
[vers 2]
vasgekeer
raak die stilte in my seer
wat ek meer as ooit verleer
is die waarheid
van wat in my gebeur
hoeveel keer sal ek glo
dat jy berou
en vir ‘n laaste keer vashou
aan beloftes wat ek lank nie meer vertrou
[koor]
ek wil dit skree
wil dit skree, wil dit aanhou skree
ek wil dit gil
wil dit gil, ja die hele spul
hoor hoe raas die stilte
hoor hoe raas die stilte
ek wil dit skree
wil dit skree
wil dit aanhou skree
ek wil dit gil
wil dit gil. maak dit geen verskil?
hoor hoe raas die stilte
hoor hoe raas die stilte
[brug]
as ek sou skree
sal jy my hoor?
as ek sou sê
sal ek vrede hê?
as ek sou skree
sal jy my hoor?
as ek sou sê
sou ek vrede hê?
[koor]
ek wil dit skree
wil dit skree, wil dit aanhou skree
ek wil dit gil
wil dit gil, ja die hele spul
hoor hoe raas die stilte
hoor hoe raas die stilte
ek wil dit skree
wil dit skree, wil dit aanhou skree
ek wil dit gil
wil dit gil, maak dit geen verskil?
hoor hoe raas die stilte
hoor hoe raas die stilte
كلمات أغنية عشوائية
- roddy woomble - the last one of my kind كلمات أغنية
- florais da terra quente - o que sobrar كلمات أغنية
- washington irving (uk) - phantom buck كلمات أغنية
- dacelynn - cherry tomatoes كلمات أغنية
- we were skeletons - the buried seat كلمات أغنية
- moxie raia - pure nature كلمات أغنية
- teenage mutant ninja turtles - oh little city of new york كلمات أغنية
- pagode da 27 - meu pavilhão كلمات أغنية
- mole - chiedimi che c'è كلمات أغنية
- ghostofficial349 a.k.a. titan - escobar كلمات أغنية